R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.

Die tweede rondte van die liga het op 11 Februarie 2014 plaasgevind. Die geesdrif het steeds hoog geloop en daar is in goeie gees meegeding en soms ook onderling geterg.
Dit is nog baie vroeg om 'n moontlike algehele wenner te identifiseer, maar dit wil voorkom asof 'n paar spanne begin wys waartoe hulle in staat is. Desnieteenstaande kan in rolbal nooit gesê word 'n wedstryd is gewen nie. Dit gebeur nie voordat die laaste bal gerol is nie. Die kompetisie is dus nog wawyd oop. Die voorlopers op hierdie stadium is soos volg: Seksie 1 – Omega – 4+15
Seksie 2 – Zonart – 4+12
Seksie 3 – L&S Motors – 4+21
Seksie 4 – OK Foods – 4+21
Seksie 5 – Great White Sharks (Dames) – 4+9
Dit raak nou interessant. Hou die balle aan die rol!
Pieter Conradie


Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.