R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Die Gemengde Liga vir 2014 staan nou einde se kant toe. Gansbaai het vanjaar in die 2de liga ingeskryf en het teen Montagu, Napier, Robertson en Worcester gespeel. Ongelukkig het Bonnievale al vroeg in die liga onttrek weens 'n tekort aan spelers. Die meeste van die spanne het maar gesukkel om weekliks die span vol te kry vir elke wedstryd.
Baie dankie aan die volgende spelers wat beskikbaar was die seisoen: Emeke Stieger, Alta v Niekerk, Lyn Bouchier, Lisel Joubert, Marina Snyders (nou ook 'n lid van ons klub - welkom aan jou!), Graham Stieger, Leandro Lodewyk, Daniël Geldenhuys, Gerhard Germishuys, Deon Gresse, Delbert Grebe en Abe Abrahams.
Ons het eerste teen Montagu gespeel en gewen met 6 - 2 (12 - 4). Daarna klop ons vir Napier met een stel 4 - 4 (9 - 8). Ongelukkig verloor ons 7 - 1 (14 - 3) teen Robertson. Die afgelope Saterdag het ons op Worcester gaan speel en na 'n paar lang, taai wedstryde daar, gewen met 5 - 3 ( 11 - 8).
Die finale word Saterdag 15 Maart op Robertson gespeel. Tans is ons span in die tweede plek wat moontlik deurgaan na die finaal, maar Montagu wat derde lê, moet nog 'n wedstryd voltooi.
Ons speel Woensdagoggende by die munisipale bane vanaf 09:00 en Saterdae by die skool se bane vanaf 14:00. Almal is welkom om by ons aan te sluit vir 'n potjie tennis.
Tennis groete.
Daniël 072 117 3473
Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.