R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
WOENSDAG 26 MAART
Die helfte van die veld het as gevolg van die reën opgehou maar geluk aan die spelers wat deurgedruk het.
1. S Wessels 35
2. Jack Doyle 35
3. Johan Kruger 28
4. P Dippenaar. NAASTE AAN DIE PEN OP 17: S. Neethling
VRYDAG 28 MAART
Die hoender kompetisie is deur Leon Hattingh gewen met 22 punte. Tweede was Daniel van der Merwe met 20 punte (bruto 34). Jack Doyle en Jakkie Beukes het gevolg albei met 19 punte. Daniel het gespog met twee spogtwees en ook die naaste aan die pen op 17 gewen.
SATERDAG: KANKERKOMPETISIE 29 MAART
Baie dankie aan ons area se kankerverteenwoordiger, Louis van der Vyver, wat die spelers kom toespreek het en ook die pryse namens Sanlam geborg het.
KANSA was verteenwoordig deur Maryka Malone , en sy het aan die spelers al die moet's en moenies verduidelik en ook genoem dat kanker toeneem en nou die grootste bydrae lewer ten opsigte van die sterfte -syfers in ons land.
Die A-afd is gewen deur Charlie Bent (32 pte) met Jacgues Nell die naas wenner. Die B-afd is gewen deur Solly Wessels(45pte) en Daan Victor tweede. Die C-afd is gewen deur Dawie Rossouw (39 pte) en Jakkie Beukes tweede. Die dames is gewen deur Jannie Brandt (33 pte) en Stella Swart tweede.

Langste dryf: J. Nell. Langste putt: G. Hunt. Naaste aan penne: S Wessels en Piet le Roux. Spogtwees: D Victor, Bev Swart en G Hunt.
MENSE ONTHOU DIE STEAKAAND 4 APRIL BESPREEK BY DIE KLUB
ONS GREENS WORD OP 7 APRIL GE-HOLLOW-TYNE EN VRA ONS SPELERS EN BESOEKERS VIR 'N BIETJIE GEDULD. ONTHOU ONS HET DIE BESTE GREENS OOIT EN DANKIE AAN SYD EN SY PERSONEEL VIR AL DIE HARDE WERK.
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441 Fax: 028 384 1225 E-mail: gbgholf@gmail.com
Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.