Gholfuitslae

Gholfuitslae

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Birthday greetings to the following :

ER Burger (18); Callie van der Merwe (21); Eric Haxton op die 23ste (een van ons beste ondersteuners van die klub), JP Janse van Rensburg (23); Senekal Dreyer (24);  Martie Victor (26) en AB van Wyk (28).

GHOLFUITSLAE: Sloegters   Woensdag 9 April

1. J Thompson 42

2. Stella Swart 39  Welkom terug Stella!!

3. G Hunt          38

4. C Bent          38

5. R Woods      36

6. R Jerrard      36

Spog twees:  A Roos  en Charlie Bent (2). Naaste aan die penne C Bent; G Hunt en D van der Merwe.

Vrydag Hoenderkompetisie  11 April

1. Leon Hattingh 23

2. G Hunt            23

3. J Stander        19

4. R Woods         19

5 & 6.  J Nell en Charlie Bent

Saterdag  Ind. Punte    12 April

Naaste aan die penne: J Coetzee en Piet le Roux.

Spog twee: P le Roux

1. J Thompson     40

2. M Bury             38

3. J Brandt           38

4. J Cesare          38

5. J le Roux          37

6. Stella Swart     36  

ONTHOU DIE VOLGENDE STEAK-AAND  2 MEI EN OP DIE DERDE MEI 'N SPONSERDAG DEUR  HARRIS ELECTRIX

What a pleasure it was to see Norman Fischer in a golfcar. Although he did not play he joined June Rahn for nine holes driving in the fresh air. He has had two big heart operations and we  all could  see that after his outing he was very tired. The heat during the day also contributed towards this. He was President and Captain of the club for many years and we all miss his dry sense of humour. With him is Robert Gerrard and June Rhan. We wish him more outings like this.

GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441
                                              Fax: 028 384 1225
E-mail:
gbgholf@gmail.com

Gholfuitslae

Jannie Brandt

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed Verminder

R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...

Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.

Vanuit My Stoel: Julie 2024

Vanuit My Stoel: Julie 2024

Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.

Sirkels: Anton Goosen se Nuwe Album en Vertonings

Sirkels: Anton Goosen se Nuwe Album en Verton...

Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.

Kultuurghoeroe's Deurvleg Met Kroonstad Se Kaalvoetkinders

Kultuurghoeroe's Deurvleg Met Kroonstad Se Ka...

Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...

Amanda Skuiw Na 'n Nuwe Era

Amanda Skuiw Na 'n Nuwe Era

Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.

Dorp Raak Al Vroliker

Dorp Raak Al Vroliker

Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.