R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
WOENSDAG SLOEGTERS 30 April
Baie goeie opkoms. Hou so aan manne, al is die winter op ons.
1. Bev Swart 44 (76 bruto)
2. Joe Cesare 39
3. Lambert Smith 38
4. Frik Van Eeden 8
Jakkie Beukes, Leon Hattingh en Steve Muller het almal 36 punte behaal.
SPOGTWEES
Emmit van der Merwe (op no. 2) Robert Nel en Johan Pieterse op no. 8, Lambert Smith op no. 15. Steve Muller het 'n Arend op no. 9 behaal. Naaste aan die penne: Emmit (2 & 11) Robert (8 & 17) en Leon no. 15.
VRYDAG HOENDERKOMPETISIE 2 MEI
Te danke aan al die besoekers het ons 'n baie groot veld gehad vir 'n Vrydag. Die tellings was ook weereens baie hoog.
1.Leon Hattingh 22 (bruto37)
2. Jacques Nell 21 (bruto 37)
3. George Hunt 21 (bruto 39 )
4. Emmit van der Merwe 21
5. Kenny Aitken 20
6. Wilmeen Harris 20
SATERDAG: 4-BALL ALLIENCE (TWO SCORES TO COUNT) 3 MEI
Wat 'n wonderlike dag vir die gholfklub. Die dag was geborg deur die Harris-familie van Atlantic Beach. Hulle is egter ook lede hier by ons, en het gemeen om ons klub 'n bietjie te "boost" om ons deur die wintermaande te dra. Baie dankie aan hulle en ook al die spelers wat hulle saamgebring vanaf die Kaap. Edwin Harris het 5 vier-balle volgemaak en as 'n mens die vrouens en kinders byvoeg moes hy huisvesting vir baie besoekers verskaf.
1. Harris, Harris, Clark en Clark 94
2. Van der Vywer, Lombard, Rahn en Bury 92
3. Le Roux, Bosman, Engelbrecht en Walther 92
4. Gouws,Stander, Honenberg en Heunis 92
5. Oosthuizen, Brandt, Jerrard en van Eeden 91
Die span wat 5de gekom het, het ook die prys vir die beste geklede span gewen. Die hempde is deur Goosebay Paints geborg.
Verjaarsdae vir Mei tot die 12de is die volgende: J.Scholtz (1) Bev swart (3) ; Dr S. Zellman (4); Ms S. Wahl (5); M. Zahn (5); P.Pieters (6); M. Doyle (8); C.H. Steyn (9); M. Tobias (9); S. Harris (10) en J. Pieterse (11). Baie geluk aan julle almal.
Foto 1 : Jerrard, van Eeden, Oosthuizen en Brandt
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441 Fax: 028 384 1225 E-mail: gbgholf@gmail.com
Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.