R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
WOENSDAG SLOEGTERS
Hierdie kompetisie is eers op Donderdag 8 Mei gespeel as gevolg van die Verkiesing.
1.Sextus Neethling 41
2. Bev swart 41
3. Jan Le Roux 40
4. R. Brandt 37
5. Steve Muller 37
Spog twees Charlie Bent en Sextus albei op no. 2. Sextus wen ook twee van die drie naaste aan die penne.
VRYDAG HOENDER
Geen kompetisie a.g.v weersomstandighede.
SATERDAG IND. STABLEFORD 10 MEI
1. Bertie Laubscher 39
2. June Rahn 37
3. EL Mathee 33
4. Steve Muller 31
Spog twees: Bobby Brandt no.15. Naaste aan die penne : Bobby Brandt(15) en Bertie Laubscher (2&11).
Verjaarsdae Laaste deel van Mei: Sean van der Linde (13de), Wilmeen Harris (24), Malcolm Bury (28), Piet le Roux (29) en M Van Zyl (30). Geluk aan julle almal.
BAIE GELUK AAN DIE LIGASPAN VAN GANSBAAI WAT RIVIER-SONDER-END 5 -3 GEWEN HET.
Jannie Brandt
As kaptein van die Gansbaai Gholfklub, 'n groot om verskoning vir die fout wat ek in die Burger van 5 Mei se gholfuitslae geplaas het. Dit was nie Mnr J Links nie, maar wel Mnr J le Roux wat saam met sy 3 mede spelers derde gekom het. - Bev Swart
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441 Fax: 028 384 1225 E-mail: gbgholf@gmail.com
Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.