R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Mev Janette Vermeulen van Le Rouxstraat 14 is baie hartseer nadat haar Canon digitale kamera verlede Woensdagaand uit haar huis gesteel is.
"Daar is sowat 3000 foto's met baie sentimentele waarde op die kamera se geheuekaart. Ek stel nie belang in die identiteit van die persoon wat die kamera moontlik by die inbreker gekoop het nie. Hy kan ook maar die kamera hou. Ek wil net graag die geheuekaart terughê." Skakel asseblief 028 388 0196 met inligting.
Volgens Vermeulen het haar man op die tweede verdieping geslaap terwyl sy en haar seun om 22:00 aan 'n trapreëling in die huis gewerk het. Die inbreker het daklangs toegang by 'n skuifdeur tot hul slaapkamer gekry. Die feit dat haar man in die kamer geslaap het, het nie die inbreker afgeskrik nie.
Francois de Jongh
Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.