R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Verskeie Lentefoto’s is deur Gansbaai Fotografieklub geneem, wat tydens verlede Maandag se byeenkoms besigtig en bespreek is. Uitstekende foto’s is weer eens vertoon, met die keuse van Tracey van der Linde se foto van die heuningby en die blom wat aan Gansbaai Courant gestuur is. Met verwysing na die Funky Fynbosfees, meld Marc du Plessis, Kompetisie-beampte van die klub, dat sowat 2,200 foto’s deur klublede geneem is. Verskeie foto’s is geneem, maar hulle fokuspunt was die Bergfietse en 4x4’s. “Hierdie foto’s is aanlyn te koop op die webtuiste photocity.co.za, waar 80% van die produkkostes ten bate van Gansbaai Fotografieklub is vir die aankoop van toerusting, soos onder andere ‘n projektor,” sê Marc.
“Die webtuiste is die eiendom van myself en my eggenote, Veronica, en word deur ons bestuur.” More about http://photocity.co.za: The website is a photographic, stock and events image selling site, with more images based products to follow. They intend to give it a strong Overberg flavour and encourage contributors to upload image specific to the area, whether events, flowers, sharks, prominent landmarks, etc.
There is currently no cost for photographers to become contributors to the site, and will receive up to 75% of the image selling price which is downloaded by the client based on the size or image required. Images uploaded are resized by the software to cater for various uses of the image. Contributors can add there own image costs or use the sites default cost structure. All images are vetted before going live.
The links to the site and Funky Fynbos Festival FFF galleries are: Site - http://photocity.co.za; MTB races - http://photocity.co.za/gallery/Mountain-biking/39/page1/; Trail running races - http://photocity.co.za/gallery/Trail-running/40/page1/. Marc sê met die sukses van die foto’s wat tydens die Funky Fynbosfees geneem is, beplan die klub om dit na ander feeste en gemeenskapsgeleenthede uit te brei ten einde verskeie foto’s vir die gemeenskap beskikbaar te stel.
Vir navrae rakende Gansbaai Fotografieklub kan Christo Wessels by 082-920-9738 of Linda Kloppers by 082-550-7313 geskakel word.
Hardus Botha
Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.