R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
GELUK AAN DIE LEDE MET HUL VERJAARSDAE
Okt 4 P Whitehouse
6 JW Pieterse
7 S Laubscher en A van Zyl
8 Me CW van Zyl en WF Bezuidenhout
9 T Fourie
Woensdag Sloegters 24 Sept
1. Christo Spanellis 41 (welkom terug Christo)!!!!!
2. EL Matthee 40
3. Charlie Bent 39
4. Daan Victor 38
5. Sextus Neethling 37
6. George Hunt 36
Spogtwees: Charlie Bent, W Naude en Christo Spanellis. Naaste aan die Penne: Johan Kruger, Christo Spanellis en Charlie Bent.
Vrydag Hoenderkompetisie 26 Sept
1. Leon Hattingh (eina- eina!!!) 24 punte
2. G Hunt 16
3. J Beukes 15
4. K Aiken 12
Die aaklige weer het die spelers binne gehou.
Saterdag Bogey Plus 27 Sept
1. B Swart +4
2. S Muller +3
3. SWessels +1
Gevolg deur drie gholfers wat hulle voorgee gehandhaaf het naamlik J. Thomson en Bobby en Jannie Brandt. Solly Wessels slaag met 'n pragtige arend op no 16.
Mense dis weer sulke tyd: STEAKAAND 3 OKT.
Julle kan nie beter en goedkoper kry nie.
Bespreek by die klub. OOP vir almal!!!!!
Volgende groot dag : Ouetehuis gholfdag 11 Okt
Skryf in asb. Onthou ons word almal ouer.
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441 Fax: 028 384 1225
E-mail: gbgholf@gmail.com
Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.