Gansbaai Gholfnuus

Gansbaai Gholfnuus

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Verjaarsdae hierdie week:

R Van Staden 21

Me VJ Olivier   22

Marleen Davin 22

R Potgieter      23 

Net die mooiste word julle toegewens. 

WOENSDAG 8 OKTOBER SLOEGTERS

1. Bev Swart          44 (bruto 78)

2. Charlie Bent     41 (bruto 75)

3. Solly Wessels 39

4. Dawie Viljoen  38

5. Bobby Brandt  37

Met die naaste aan die penne het Martin Wyngaard op twee van die drie gewen en hy het ook 'n spogtwee behaal. Solly Wessels het die ander naaste aan die pen gewen.

VRYDAG HOENDERKOMPETISIE 10 OKT

Bobby Brandt (21), George Hunt (20), Daniel van der Merwe (19) en Andre Roos (18) het die eerste vier plekke ingeneem.

Naaste aan die pen was Daniel van der Merwe. 

SATERDAG...... HERBERG AAN SEE... DAG  11OKT

Die dag is deur die ouetehuis aangebied.  Dit was 'n groot sukses. Die inwoners van ons dorp (asook 'n aantal besoekers) het weereens bewys dat hulle die oues van dae  respekteer en graag iets sal en wil doen om hulle finansiele laste ligter te maak. Met 52 spelers in die veld was die kompetisie 'n uitdaging en die wenners van die Betterball kompetisie was as volg:

1. C Spanellis en M Bury                   48 punte

2. D van der Merwe en L Smith        48

3. V Hunt en R Roux                           47

4. L Hattingh en J Beukes                46

5. J Steyn en C de kock                    45

6. S Dreyer en A Coetzee                 45

Vrydagaand by die trekking sal Toekie  lekker kerrie en rys verkoop Bestellings by Toekie (0722797085)  of by die klub. 

GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441
                              Fax: 028 384 1225
E-mail:
gbgholf@gmail.com

Gansbaai Gholfnuus

Jannie Brandt

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed Verminder

R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...

Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.

Vanuit My Stoel: Julie 2024

Vanuit My Stoel: Julie 2024

Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.

Sirkels: Anton Goosen se Nuwe Album en Vertonings

Sirkels: Anton Goosen se Nuwe Album en Verton...

Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.

Kultuurghoeroe's Deurvleg Met Kroonstad Se Kaalvoetkinders

Kultuurghoeroe's Deurvleg Met Kroonstad Se Ka...

Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...

Amanda Skuiw Na 'n Nuwe Era

Amanda Skuiw Na 'n Nuwe Era

Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.

Dorp Raak Al Vroliker

Dorp Raak Al Vroliker

Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.