R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Fynbos Akademie se Gr R- en Gr RR se kleuters was onlangs op ‘n onvergeetlike uitstappie na die akwarium. As bonus het hulle ook nog op Jolly Rodger se boot gevaar. “Hierdie klassies het ook onlangs nuwe ‘fantasie’ meubels ontvang,” vertel Annelize Zeelie van Fynbos Akademie, sowat 20km vanuit Stanford. Fynbos Akademie het gedurende 2011 as ‘n Dagsorgsentrum begin, maar het intussen na ‘n volwaardige laerskool uitgebrei - vanaf Gr RR tot Gr 4.
Lesers word ook herinner aan die belangrike veiling ten bate van die skool se Hopeland Projek op 8 November 2014 by “The Market Green”, Stanford om 11:00. Dit is om die Fynbos Gemeenskap Stigting se 2de projek in Stanford te begin, naamlik die Hopeland After School Centre.
Die gebou is in die industriële gebied gekoop, waar die kindertjies uit die gemeenskap in die middae na skool ‘n ete ontvang en met huiswerk en sport gehelp word. Etlike “wiele”-items gaan opgeveil word, soos: Morris Minor (1966), Ford Anglia (1966), VW Beetle (1966, Chev Firenza (1973), Austin Mini 1000 (1969), MF Trekker, bakkies, karavane, fietse, meubels en veel, veel meer.
“On the outskirts of Stanford is an area called “Hopland”. The signs of poverty are everywhere. Unemployment is rife, whilst burglaries have become a given. Drug abuse has become a major concern. Hope through the Hopeland Project is supported by the Fynbos Community Foundation. The Governing Body of the Fynbos Community Foundation has decided to offer the children of Stanford the best possible facility where children can spend time after school and purchased a building at a cost of R850,000 (+ VAT),” het Koos Smith gesê.
Vir navrae kan Koos Smith by 082-456-8238 gekontak word, of stuur ‘n e-pos aan myshare@hopeland.co.za.
Hardus Botha
Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.