R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
‘n Groep atlete van Laerskool Gansbaai het op Vrydag, 17 Oktober 2014 aan die Top 10 Atletiek byeenkoms in Bredasdorp deelgeneem. Ons leerders het baie goed presteer, alhoewel die kompetisie vanjaar baie sterker was as in die verlede. Laerskool Gansbaai het ‘n algehele 3de plek verower uit die 6 skole wat deelgeneem het (hierdie skole het elkeen ‘n getal van 500 of minder leerders).
Baie geluk aan elke afrigter en leerder met hierdie prestasie en baie dankie vir u elkeen se betrokkenheid!
Die atlete op die foto hiernaas se uitslae was as volg:
0/13D: Jurinda Martin (2de – Verspring, 3de – Hoogspring, 3de – Spiesgooi, 5de - 75mH); Mari Carstens (5de – Spiesgooi, 6de – Gewigstoot); Jaun-Mari Booysen (7de - Gewigstoot); Jannika van Niekerk (5de - Diskus); Mart-Mari Koekemoer (6de - Diskus);
0/13S: Christiaan Groenewald (7de - Diskus)
0/12D: Niveena Jantjies (2de – Spiesgooi, 4de – Gewigstoot, 5de – Diskus); Fiona Fourie (3de – 100m; 4de – 75mH)
0/12S: Niel Engelbrecht (2de – Diskus, 3de – Gewigstoot); Pieter du Toit (5de – Verspring); Jacques Augustyn (6de – 1200m)
0/11D: Marzhan Roux (4de – 70mH, 6de – Verspring); Caitlyn Otto (6de – 1200m)
Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.