R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
VERJAARDAG GELUKWENSINGS
Nov 1 WJ De Villiers
4 Me Ina Strydom
5 W Lombard
6 Andre Lourens, ook sy troudag
J van Coller
WOENSDAG 22 Oktober Sloegters
1. Bev Swart 40 (hierdie man is al vier keer gesny hierdie maand. Goeie gholf beteken laer voorgee.)
2. C Bent 40 (Bruto 74)
3. EL Matthee 39
4. D Rossouw 37 en 5. R Woods 37
Die Sloegters kompetisie staan nou einde se kant toe, en die manne dreun mekaar op. Pragtige arende aangeteken op no 16: Bev Swart en Pieter Loubser. Spogtwees: R Woods en C Bent. Naaste aan die penne: Charlie Bent (op twee gate) en R Lambrechts.
Vrydag 24 Okt Hoender kompetisie
Net vier manne het deelgeneem. Bobby brandt het die geskenkbewys van OK Foods gewen. Daniel van der Merwe het 'n spogtwee behaal.
Saterdag 25 Oktober
Wat 'n geslaagde dag. Thornburn Security vanuit die Kaap het geborg.
BETTERBALL KOMPETISIE
Ons baam is nou baie mooi. Die 6 spogtwees het dit bewys.
C Bent (2), R Brandt, J Beukes, Melvin Tobias en Johan Pieterse. Die langste dryf is gewen deur Melvin Tobias en die naaste aan die penne was Johan Pieterse en Jakkie Beukes.
Die volgende spelers het met pragtige pryse weggeloop.
1. D van der merwe en J Pieterse 47
2. Bev Swart en S. Muller 47
3. C Bent en R Brandt 46
4. J Beukes en L Hattingh 43
5. A Gouws en F Conradie 43
Baie dankie, weer eens aan Thornburn!!! Dit beteken vir die klub baie. Hierdie komende Saterdag weer 'n groot dag OLOF BERGH bied dit aan.
Onthou 1 November Steakaand - vir R50 altyd suksesvol! Bespreek by die klub. Jannie Brandt
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441 Fax: 028 384 1225
E-mail: gbgholf@gmail.com
Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.