R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Die gholfkomitee en die spelers dink aan die volgende lede wat tans baie siek is.
Jan Fouche en James Scholtz. Julle is in ons gebede. Ook wens ons Jeanette Bent voorspoed toe met haar operasie en 'n spoedige herstel.
Vrydagaand se steakhouse was uit die boonste rakke.
Stel jou voor: Christo Oosthuizen van Naboomspruit wen 'n bottel whisky in die trekking. Hy skenk dit terug en dit word opgeveil. Die bod word op Freddie Engelbrecht toegeslaan teen R500. Hy skenk dit terug en die tweede bod word weer teen Christo toegeslaan vir R400. Terug kom die bottel en uiteindelik wen Dave die bottel vir R200. Hoe's daai vir inflasie? R1100 vir 'n bottel wat R90 gekos het. Die R1000 trekking is deur Leon Hattingh gewen. Baie geluk!!!
Verjaarsdae hierdie week
Geluk aan R Striene en J De Goede wat altwee op die negende verjaar.
Woensdag Sloegters 29 Okt
Na 'n baie groot operasie sien ons dat Pieter Loubser terug is by ons en hoe? Hy wen die kompetisie met 40 punte. Dit wil gedoen wees. Tweede en derde was Sextus Neethling en Steve Muller, albei met 40 punte. George Hunt het gevolg met 39 punte. Gina Esterhuizen en Lambert Smithh daarna met 38 punte. Naaste aan die penne: Solly Wessels, Christo Spanellis en Daan Victor. Net een Spogtwee: Solly Wessels.
Vrydag Hoenderkompetisie 31 Okt
1. Johan Kruger 20 (wen die OK voucher)
2. Leon Hattingh 19
3. Charlie Bent 19
Saterdag 1 Nov Betterball
Hierdie dag was deur OLOF BERGH geborg en wat 'n sukses was dit nie. Ons kan vir Keith nie genoeg bedank vir sy pragtige gebaar om hierdie dag vir ons so 'n sukses te maak nie.
1. C Bent en J Nell 48
2. J Thompson en R Brandt 45
3. Stella Swart en R Jerrard 44
4. J Beukes en A Roos 43
5. B Swart en S Muller 42
Naaste aan die Penne: Charlie Bent (2) en George Hunt. Charlie Bent het ook 'n spogtwee gehad.
Jannie
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441 Fax: 028 384 1225
E-mail: gbgholf@gmail.com
Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.