R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Weens die bedanking van Raadsheer, Pieter Scholtz as raadslid vir Wyk 2 (De Kelders, Gansbaai en Blompark ) vind daar op 26 November 2014 ‘n tussenverkiesing in die spesifieke Wyk plaas. Die DA se kandidaat vir Wyk 2 is Riana de Coning. Riana is reeds sedert 2011 betrokke by die Gansbaai-tak van die DA waar sy haarself as ‘n toegewyde ondersteuner en harde werker onderskei het. Riana had a successful career in education, as teacher, HOD and eventually Subject Advisor. She obtained two education diplomas as well as a BA Honours degree in Psychology through Unisa. While Riana realises that her task as Councillor will not be an easy one, she will accept the challenge to serve all the residents in Ward 2. Gevra wat haar missie gaan wees, het sy as volg geantwoord:
1. Om die Gemeenskap te verteenwoordig - Ek wil daardie skakel wees tussen die inwoners en die Munisipaliteit en dit bereik deur die vestiging van effektiewe kommunikasiekanale.
2. DA Structures - To establish a functional branch structure, representing all wards and ensuring that the DA delivers high quality service.
3. DA Jeugtak - Die jeug se betrokkenheid by politiek is ‘n prioriteit en daarom moet ‘n sterk jeugtak gevestig word.
In the short term the focus will be on the preparing for the election of 26 November. Thereafter the focus will shift to the community and to promote the excellent service delivery of the DA, to the benefit of all residents.
“Ek is ‘n mense-mens en wil saam met mense in die gemeenskap vir die mense van die gemeenskap werk,” is Riana se uitgangspunt. “I am a people’s person and will strive for a better understanding that councillors are for and with the people.” Riana vra almal se samewerking en ondersteuning om te sorg dat die DA aan bewind bly. Die ANC veg met sy rug teen die muur. Landswyd is die party in die moeilikheid en word die een skandaal na die ander oopgevlek. Ons kan nie toelaat dat ons area dieselfde pad van swak dienslewering en korrupsie loop nie. It is plain for everybody to see that where the DA rules, things work.
DA Bestuur / DA Management
Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.