Gholfnuus 20 November

Gholfnuus 20 November

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Geluk aan die volgende persone..nog 'n jaar by!

Nov.  22 LJ le Roux en ET Engelbrecht

          24 Mrs LD Coetzee

          26  Andre Gouws

                Daan Victor

                CJ vd Merwe  

                A Ehlers

          27  Chris Joubert

          28  JW Roberts    

WOENSDAG 12 NOVEMBER SLOEGTERS

Sponser: Prime Cut Meats

1. Dawie Rossouw    39

2. Sextus Neethling   38

3. Marleen Davin        37

4. Dawie Viljoen         36 

Spogtwees behaal deur: Dawie Rossouw, J Nell en Charlie Bent.  Jacques Nell teken ook 'n eagle aan op no. 6. Naaste aan die penne: D Rossouw, John Thompson en JP Strydom.

VRYDAG 14 NOV HOENDER KOMPETISIE

1. Leon Hattingh      18

2. Daniel vd Merwe 18

3. George Hunt        14

SATERDAG 15 NOV IND. STABLEFORD 

Die eerste plek is ingeneem deur 'n persoon wat (so lyk dit vir my) nie net kan preek nie maar ook gholf kan speel. Geluk Ds Dirk van Dyk met jou 39 punte.

2. Wilmeen Harris     34

3. D van der Merwe   34

4. Daan Victor            33

5. Jakkie Beukes 33 en C Wium  ook 33 punte. Net een spogtwee  Solly Wessels. 

Hierdie naweek groot gholfdag vir Gansbai Academia (22 Nov) en die 29 ste gemengde pare kompetisie. 

Steakaand op 28 November. 

GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441
                              Fax: 028 384 1225
E-mail:
gbgholf@gmail.com

Gholfnuus 20 November

Jannie Brandt

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed Verminder

R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...

Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.

Vanuit My Stoel: Julie 2024

Vanuit My Stoel: Julie 2024

Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.

Sirkels: Anton Goosen se Nuwe Album en Vertonings

Sirkels: Anton Goosen se Nuwe Album en Verton...

Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.

Kultuurghoeroe's Deurvleg Met Kroonstad Se Kaalvoetkinders

Kultuurghoeroe's Deurvleg Met Kroonstad Se Ka...

Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...

Amanda Skuiw Na 'n Nuwe Era

Amanda Skuiw Na 'n Nuwe Era

Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.

Dorp Raak Al Vroliker

Dorp Raak Al Vroliker

Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.