Pearly Beach Bewarea Conservancy

Pearly Beach Bewarea Conservancy

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Die algemene jaarvergadering van die Pearly Beach Bewarea vind op Woensdag 17 Desember 2014 om 10:00 in die NG Kerk in Pearly Beach plaas. Dit is die een geleentheid in die jaar waar lede en besoekers kans kry om mekaar beter te leer ken, meer van die Bewarea en sy aktiwiteite te wete te kom, en om voorstelle en insette in die werksaamhede van die Bewarea op die tafel te plaas. Die verslag van die voorsitter, asook die finansiële verslag, sal voorgelê word en die vasstelling van ledegeld, asook die verkiesing van die bestuurskomitee sal behandel word. En dan soos gebruiklik, is ‘n gasspreker uitgenooi om die vergadering toe te spreek. Vanjaar sal dit Ernst van Jaarsveld, die fynboskenner van Kirstenbosch wees.  Alle belangstellendes word hiermee uitgenooi om die vergadering by te woon.

The annual general meeting of the Pearly Beach Conservancy will take place on Wednesday 17 December 2014 at 10:00 in the NG Church in Pearly Beach. This is the one event of the year where members and visitors can get to know each other better, can learn more about the Conservancy and its activities, and can submit proposals and inputs on how the Conservancy can improve its operations. Die chair’s report and financial report will be tabled, the membership fees need to be determined and the election of the management committee will be dealt with. And then, as usual, a guest speaker has been invited to address the meeting. This year it will be Ernst van Jaarsveld, the fynbos fundi of Kirstenbosch. All interested parties are invited to attend.

Vir meer inligting, kontak asb vir / For more information, please contact:

Beatrice Bollman - tel 028 381 9657

Pearly Beach Bewarea Conservancy

Beatrice Bollman

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed Verminder

R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...

Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.

Vanuit My Stoel: Julie 2024

Vanuit My Stoel: Julie 2024

Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.

Sirkels: Anton Goosen se Nuwe Album en Vertonings

Sirkels: Anton Goosen se Nuwe Album en Verton...

Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.

Kultuurghoeroe's Deurvleg Met Kroonstad Se Kaalvoetkinders

Kultuurghoeroe's Deurvleg Met Kroonstad Se Ka...

Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...

Amanda Skuiw Na 'n Nuwe Era

Amanda Skuiw Na 'n Nuwe Era

Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.

Dorp Raak Al Vroliker

Dorp Raak Al Vroliker

Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.