R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Stanford Christelike Forum (CPF) en Buurtwag het ‘n optog teen Dwelm en Alkohol misbruik gehou. Die optog was 'n groot sukses, maar ons wil tog die boodskap by almal uitbring om nie artikels op straat te koop nie. Ook nie geleenthede te skep vir inbrekers deur vensters oop te los en voertuie se deure oop te los nie. Selfs ‘n oop ingangshek is toegang vir kriminele.
Meld alle voorvalle by die polisie aan al is dit hoe gering. Wees ook op die uitkyk vir sekere jongmans, soms met dame by, baie van hulle is betrokke by die reeks inbrake in ons vallei. Soms is dit jong kinders wat kos bedel om die huis deur te kyk vir geleenthede. Wees veral uiters versigtig gedurende die komende vakansie.
Tans benodig die buurtwag nog lede. Tans is ons 13 aktiewe lede.
Sluit aan by die Buurtwag CPF en kom maak ‘n verskil in ons dorp!!!
CPF Kontak nommers: 076 810 8908/082 809 3585
Buurtwag Kontak nommer: 072 634 2775/076 079 1314
Ons sien uit na u oproep.
Willem Maclean
Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.