R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Verjaarsdae hierdie week:
Baie geluk aan BA Beamont en J Heunis op die 18de en G Smith op 19 Desember.
WOENSDAG 3 DES
Afsluiting van Sloegters en Prysuitdeling.
Die Sloegters kampioen vir 2014 is Charlie Bent. Tweede en derde plekke is ingeneem deur Daan Victor en George Hunt. Die gewone Sloegtersdag is geborg deur John Thompson. Die klub bedank hom vir sy mooi gebaar en wens hom alles van die beste vir die toekoms toe. John gaan ons verlaat en verhuis na Gordonsbaai.
1. R Woods 38
2. EL Matthee 36
3. J Thompson 35
4. J Le Roux 35
5. S Wessels 35
Die uitklop kampioenskappe se uitslae is as volg:
Enkel kampioen: Bev Swart
Pare- kampioene: Bev Swart en Steve Muller
Mixed pairs: Bev Swart en June Rahn
Foursomes: Jannie Brandt en June Rahn
Scramble: Solly Wessels en Johan Kruger
Opvallend om te sien dat die kaptein, Bev Swart, nie net leiding in die klub neem nie, maar ook op die baan. (as 'n mens na die bekers kyk).
VRYDAG 5 DES
Net 'n paar spelers het die wind getrotseer.
1. L Hattingh 21
2. S Wessels 20
3. A Roos 17
SATERDAG 6 DES
Die kompetisie was Maandelikse Houespel (medal).
KLEIBAAI MOTORS borg hierdie dag (dankie Sakkie).
1. Solly Wessels 66 netto
2. Leon Lombaard 66
3. Jan Le Roux 69
4. Jannie Brandt 70
5. Johan Pieterse 71
Naaste aan die Penne: Lambert Smith, Marleen Davin en Solly Wessels. Spog twees: Lambert Smith en Marleen Davin.
Saterdag is weer eens 'n groot borgdag. Hierdie keer is dit BUILT IT. Sien julle daar!!!!
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441 Fax: 028 384 1225
E-mail: gbgholf@gmail.com
Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.