Kersboodskap

Kersboodskap

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Gedurende die Kerstyd herdenk ons die geboorte van Jesus Christus, ons Verlosser. Almal is vol vreugde en gee vir mekaar om. Oral vind daar gebare van welwillendheid plaas, deur die reël van Kerspartytjies vir bejaardes, kinders en minderbevoor-regtes.

My wens is egter dat dit die heeljaar deur so moet wees - dat ons die gevoel van vreugde en welwillendheid met ons in die Nuwejaar sal inneem en vir ons medemens die ekstra gebare van omgee, deurgaans sal betoon. So sal die gemeenskappe waarin ons daagliks leef ‘n beter plek vir almal word.

May we all experience a joyful and wonderful Christmas and may 2015 be filled with peace, good will and prosperity. May we take hands and together strife for a better future for all. Let us treat each other with respect and thus experience dignity that will lead to better human relationships. A happy Christmas and a wonderful new year to all !

Riana de Coning, DA Raadslid, Wyk 2

Kersboodskap

Riana de Coning

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed Verminder

R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...

Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.

Vanuit My Stoel: Julie 2024

Vanuit My Stoel: Julie 2024

Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.

Sirkels: Anton Goosen se Nuwe Album en Vertonings

Sirkels: Anton Goosen se Nuwe Album en Verton...

Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.

Kultuurghoeroe's Deurvleg Met Kroonstad Se Kaalvoetkinders

Kultuurghoeroe's Deurvleg Met Kroonstad Se Ka...

Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...

Amanda Skuiw Na 'n Nuwe Era

Amanda Skuiw Na 'n Nuwe Era

Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.

Dorp Raak Al Vroliker

Dorp Raak Al Vroliker

Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.