2015 Promise to be an exciting Year for Gansbaai Academia

 2015 Promise to be an exciting Year for Gansbaai Academia

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

According to Principal Tommy Wilson, 2015 promise to be an exciting year for the Sharkies at Gansbaai Academia.  In 2015 Gansbaai Academia will be in its 5th year of existence.  Because of the good matric results in previous years, the school received many “ incentives” from the Western Cape Education Department.

The Western Cape Education Department announced that Academia will become one of the special provincial Maths and Science Strategy Schools, because of the excellent matric results of the previous two years,( 92 % in 2012 and 93 % in 2013). It is a special honour for this “no school fee” school to be included in this elite group alongside schools such as Hermanus High School and Overberg High School.  The school will receive incentives in the form of data projectors, interactive whiteboards and additional educational material.  Some of this educational material was already delivered to our school.  Another benefit is that our grade 8 learners will be allocated different teaching groups according to the results of diagnostic tests.

Another incentive, this time in collaboration with University of Stellenboch, is the Telematics Support programme.  Subjects will be broadcasted at predetermined times to Grade 11 and 12 learners and will include the following: Mathematics, Physical Sciences, Life Sciences, Accounting, English First Additional Language, Afrikaans Home Language and Geography. Grade 12 learners and teachers at the 120 schools in the programme will, during the broadcast, be able to interact with the presenters (WCED lead teachers chosen for their expertise in the field) in the studio, through the Internet or cell phone.  Learners will also be able to pose questions to the presenters after broadcasts.  All the participants will have access to the questions and answers.

Academia het ook die voorreg te beurt geval deurdat die skool in die WKOD se “smart classes”- projek ingesluit is.  Dit beteken dat bykans 10 klasse digitale klasse gemaak gaan word.  Leerders in ander klasse sal  ook blootgestel word aan moderne tegnologie soos data projektors en interaktiewe witborde. Volgens Wilson, is dit waardevolle insentiewe wat spruit uit die toegewydheid van opvoeders en leerders.  Dit sluit aan by die skool se ongeskrewe besef en geloof dat alle leerders kan leer.  Hierdie insentiewe sal verder bydra tot kwaliteit onderrig. “Ek glo dat ons kinders eenders is in hul andersheid”, het Wilson gesê. ”Die impak van Gansbaai Academia op die gemeenskap van Gansbaai en omliggende gebiede mag nie onderskat word nie” Die skool se getalle het ook merkwaardig gestyg vanaf 359 in 2010 tot ‘n geprojekteerde 756 in 2015. So het die onderwyspersoneel ook van 11 in 2010 tot 25 in 2015 gestyg.

Daar is net onder die tweehonderd leerders van Stanford wat daagliks bus ry om by Academia skool te gaan.  Baie van hulle presteer baie goed, soos ons hoofseun van 2013, Siviwe Yuyu en ons onderhoofseun van 2014, Joudun Rooi.  Hierdie jaar is geen uitsondering nie.  Jay-Lee Swart het die sportvrou van die jaar trofee gedeel en Jenica Conradie het die Junior Dux Trofee vir dogters op die vyfde Prestige-aand, waar die skool se toppresteerders vereer word, op Donderdagaand 23 Oktober weggeraap.  Me Sybill October, afgetrede skoolhoof van Die Bron Laerskool, het ook die aand bygewoon en was baie gelukkig toe Jenica, een van haar oud-leerlinge, aangewys is as hoofmeisie vir 2015. Verrynne van Tonder is die hoofseun.

Aangesien die skool n geenskoolfooi skool is, en dus geen skoolfooie vra nie, gaan dit maar broekskeur om kop bo water te hou , ondanks die pragtige prestasies op akademiese en sportgebied, en nog drie ekstra SBL- onderwysers in diens te neem om klasgetalle laag te hou om kwaliteit onderrig aan almal te verskaf.  Dit is dus noodsaaklik om funksies te reël om ekstra fondse te bekom. Gansbaai Marine, Taurus Chemicals en die NG Kerk is van ons gereelde donateurs en ondersteun die skool nog steeds finansieël jaarliks en hierdie bydrae is van ontsettende waarde.  Die goeie verhouding wat die skool met Gansbaai Courant het, word baie waardeer.

The matriculants wrote their last examination paper on 27 November 2014 and the results will be published on 6 January 2015. The school hopes that the current class will emulate the previous two years, although there are bigger challenges this year because of changes in the legislation regarding promotion of learners.

Vir die gaste in Gansbaai oor die feesgety sal dit baat om ons website te besoek by www.gansbaai-academia.com en verder te lees van ons pragtige skool.

 2015 Promise to be an exciting Year for Gansbaai Academia

Gansbaai Courant

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed Verminder

R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...

Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.

Vanuit My Stoel: Julie 2024

Vanuit My Stoel: Julie 2024

Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.

Sirkels: Anton Goosen se Nuwe Album en Vertonings

Sirkels: Anton Goosen se Nuwe Album en Verton...

Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.

Kultuurghoeroe's Deurvleg Met Kroonstad Se Kaalvoetkinders

Kultuurghoeroe's Deurvleg Met Kroonstad Se Ka...

Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...

Amanda Skuiw Na 'n Nuwe Era

Amanda Skuiw Na 'n Nuwe Era

Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.

Dorp Raak Al Vroliker

Dorp Raak Al Vroliker

Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.