R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Baie geluk aan Tony van Altema (30 Des) en Marina van wyk (31Des) met julle verjaarsdae.
WOENSDAG 24 Des, IND.STABLEFORD
Baie dankie aan Sextus en sy hoof Sponsers Christie en Jacques vir een van die geslaagste gholfdae. Die interdorp was gewen deur Kleinbaai met Franskraal kort op hulle hakke. Hierdie manne het gesorg dat oor die veertig spelers pryse ontvang het.
1. Jannie Brandt 41
2. Solly Wessels 38
3. J. Moore 37
4. N. Malan 37
5. Rob Jerrard 36
6. Edwin Harris 36
7 Frikie van Eeden 36
Spogtwees: Leon Hattingh, D. Groenewald,C. Bailey en Frans Conradie. Naaste aan die penne: F. Conradie, Dirk Bul en Leon Hattingh. Langste dryf: Al die pad van Calvinia, Martin Nel.
VRYDAG 26 DES : 9 PUTJIES
1. R. Lambrecht 19
2. T. Sauter 19
3. J. Grove 18
4. G. Hunt 18
5. M. Davin 17
SATERDAG 27 DES
BETTERBALL (PREFERRED DRIVE)
Dit was die Classic van Gansbaai. Al het die weer nie juis saamgespeel nie, want 'n paar spelers het onttrek, was dit steeds 'n baie geslaagde dag. Sonder 'n persoon soos Freddie Engelbrecht, wat die hoofborg was, kon die klub nie so 'n groot dag aanbied nie. Nie alleen was hy verantwoordelik vir die eerste drie dubbel pryse, wat kontant, mikrogolfoonde en vleispryse ingesluit het, hy het ook in ongure weer die natgat beman. Heelwat ander lede van die klub het bygedra om hierdie dag 'n sukses te maak. Die oggendete, deur Toekie, was heerlik, en die spitbraai deur Daleen (Stanford) was uit die boonste rakke.
1. Die kompetisie is gewen deur Daniel van der Merwe en Jakkie Beukes met 50 punte.Die twee manne het sowaar hulle pryse van R2000 net so vir die klub geskenk. Wat 'n wonderlike gebaar. Jakkie beukes het ook die vrydagaand se trekking van 'n R1000 gewen. As dit jou dag (naweek) is, is dit jou dag!!!!!!
2. P.Nel en W. Nel was tweede (man en vrou kombinasie) met 49 punte.
3. D. Groenewald en F. De Kock 48
4. A. Roos en C. Burger 47
5. J. Nell en G. Hunt 47
6. N. Brandt en R. Brandt 46
Vele meer het pryse ontvang.
DIE KOMITEE HOOP OM JULLE ALMAL WEER VOLGENDE JAAR HIER TE SIEN.
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441 Fax: 028 384 1225
E-mail: gbgholf@gmail.com
Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.