R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
From all accounts Gansbaai experienced a wonderful season. The town was buzzing with a happy holiday feeling, everyone enjoying themselves while also supporting the businesses. Gansbaai Toerisme (as deel van die Cape Whale Coast) het op 12 Desember ‘n vriendelike padblokkade, in samewerking met Gansbaai Verkeer en SAPD-lede, gehou en meer as 200 inligtingstukke en geskenkies uitgedeel. Die dag voor Kersfees kon ons nie mense help met akkommodasie nie. Al ons akkommodasie-plekke was vol. Maar ek moet byvoeg - die besoekers wat plek gesoek het was groepe van 8 met ‘n hond of twee! Daar was oor die 2,000 besoekers aan die Buro met 193 op die 29ste en 156 op die 22ste. Desember - defnitief ‘n rekord! Behalwe versoeke vir akkommodasie het die mense aktiwiteite, strande en restaurante gesoek. Heelwat het kom inskryf vir die Gansbaai Lions Halfmarathon. Die dorp se ander aktiwiteit - Big Two Town Musiekfees is effens bederf deur die reën, maar Snotkop en Heuwels Fanstasties het op ‘n redelike volgepakte veld gesing. Our thanks and appreciation is extended to all law enforcement officers - municipal and police who were on duty throughout and kept the area free of serious crime. There are also behind the scenes officials who worked long hours - I think of those driving the honeysuckle trucks. We tend to forget them - a thankless smelly job! Baie mense het kommentaar gelewer oor die wonderlike dorp - skoon, vriendelik en lof gegee aan die munisipalitiet. Soos gewoonlik het die pragtige Kersfeesstraatligte ook positiewe komentaar uitgelok.
So what is in store for 2015?
Gansbaai Tourism has a number of exciting initiatives planned and I invite you to watch this space. A new logo, marketing plan and more. In the meantime mark the last week in February on your calendar in red and be sure to join the Bird Fair activities in Stanford and the Birkenhead commemoration here in Gansbaai. Gansbaai Toerisme kan by 028-384-1439 gekontak word, of stuur ‘n e-pos aan hulle by gansbaaiinfo@telkomsa.net.
Glenda Kitley (Bestuurder: Gansbaai Toerisme)
Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.