R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Verjaarsdae hierdie week
Z.H. de Beer 9 Febr
J. Muller en MJ Burden albei op die 11de
Baie geluk!!!
Woensdag Sloegters 28/01 2015
1.Marleen Davin met 'n uitstekende 44 pte
2. Bev Swart met 'n bruto 79 en 42 pte
3. Leon Lombaard 40
4. Daan Victor 39
5. Rupert Roux, Gina Esterhuizen en Dawie Viljoen volg daarna almal met 38 punte. Spogtwees: Net een en behoort aan Dickie de Kock. Naaste aan die Penne: Weer eens Dick de Kock en Jan Oberholzer.
Vrydag Hoenderkompetisie 30 /01/15
1. Jakkie Beukes 21
2. J. Potter 20
3. D. Victor 19
4. P. Pieterse 18
Spogtwees: J. Nell en J. Oberholzer
Saterdag Betterball 31/01/15
Spogtwees: Lieb Louw, Daniel van der Merwe en D Victor.
Naaste aan die Penne: J. Nell, M. Bury en R. Roux.
1. Andre Gouws en Johan Coetzee seevier met 47 punte.
2. J. Nell en M. Bury 46
3. B. Swart en A Kent 46
4. G. Esterhuizen en F. van Eeden 45
5. L. Louw en P. Loubser 44
Die steakaand was 'n reuse sukses. Dankie aan almal wat dit bygewoon het.
2014 is verby en die Gholfklub bedank die volgende:
Die komitee (onder leiding van Bev Swart) wil graag die volgende instansies, besighede en persone bedank. Sonder hierdie mense kon die Gholfklub nie so 'n suksesvolle jaar beleef het nie. Die bedankings is nie in volgorde van belangrikheid nie.
1. Gansbaai Classic : Hier moet een naam uitgesonder word: Freddie Engelbrecht. Hy het die eerste drie dubbel pryse geborg, wat 'n groot bedrag behels het. Ander instansies en persone wat hierdie dag geslaag gemaak het, is die volgende: Zonart, APT, Daniel van der Merwe, White Shark Guest House. DR JP Bosman, Norman Fischer, Pearly Beach Club, Daan Victor, Ralph Immelman, Light House Tavern en SH-ZEN AFRCA (Michelle de Jager).
2. BUILT IT (altyd 'n baie geslaagde dag) - Hier moet Eddie Burger genoem word.
3. Interdorp kompetisie (gereël deur Sextus Neethling) en geborg deur Christie Munro en Jacques Nell.
4. Thorborn Security. Dank aan Dave Hitckock.
5. Vrouedag (gereël deur Jannie Brandt) en geborg deur Goosebay Paints (Andre en Steffie Oosthuizen).
6. Gansbaai Beeskraal-Ope - Dank aan Zonart en APT.
7. Olof Bergh dag: Dankie aan Keith en die Harris Familie vir hulle groot bydrae.
8. Prime Cut Meats - Gereelde maandelikse borg.
9. OK Foods Gansbaai: Gereelde weeklikse borg.
10. Hermanus Bottlestore: Dankie Christo vir jou gereelde maandelikse borg.
11. Kleinbaai Drankwinkel: Sakkie ons kan altyd op jou staatmaak vir die maandelikse borg.
12. Castle Light. Hierdie borgdag bring ook 'n groot bydrae in.
13. Laaste maar nie die minste nie: ONS LEDE!!!!! Daar word gereeld op hulle gesteun vir bydraes.
MAAR ONS GEE EN HULP AAN DIE VOLGENDE:
1. De Kleine Gansies
2. Gansbaai Academia
3. Herberg-aan-See
4. Laerskool Gansbaai (nie net geldelik nie, maar ook vry afrigting en voorsiening van gholfstokke)
5. Gansbaai Sakekamer
6.Sanlam (wat gewoonlik baie inbring vir hierdie Vereniging)
ONS HOOP EN VERTROU DAT 2015 DIESELFDE,
INDIEN NIE BETER, VIR DIE GHOLFKLUB SAL VERLOOP.
Gholfgroete Jannie
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441 Fax: 028 384 1225
E-mail: gbgholf@gmail.com
Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.