R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Many happy returns to Norman Fisher, a previous President of the club, on his birthday on the 14th of March. Enjoy your Roodeberg old chap!!!!!!
Woensdag 4 Maart SLOEGTERS
1. Jack Doyle 43
2. Johannes vd Walt 39
3. Solly Wessels 38
4. Johan Kruger 34
Two club only ONE. Well done Jack Doyle. Naaste aan die penne: Andre van der Merwe op twee van die drie gate.
Vrydag 6 Maart Hoederkompetisie
Net een Naaste aan die pen: Sextus Neethling
1. D. Victor 19
2. J. vd Walt 19
3. J. Coetzee 18
4. A. Coetzee 18
5. P. Pieters 18
Saterdag 7 Maart
1. D. Viljoen +4
2. EL Matthee +3
3. S. Wessels +2
4. R. Brandt en J. Rahn beide 0
GELUK AAN DIE LIGASPAN VAN GANSBAAI MET 'N OORWINNING VAN 6-2 TEEN KLEINMOND!!!!!!
HOU SO AAN.
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441 Fax: 028 384 1225
E-mail: gbgholf@gmail.com
Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.