Gholfnuus (2 April 2015)

Gholfnuus (2 April 2015)

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Beide Steffie Oosthuizen (Goosebay Paints) en Christene van der Vyver (Syd se vrou) het groot operasies ondergaan. Ons wens hulle albei net die beste toe en 'n spoedige herstel. 

Verjaarsdae vir die volgende paar dae:   April  3   C. Fouche

                     6   Walter Strydom

                     6    J.C. Crous

                     8    Toekie Hattingh (ook haar Huweliksdag)

                     9    M. L. van Zyl

Sloegters  Woensdag   25 Maart

1. Sextist Neethling              41

2. ET Engelbrecht                40

3. Jack Doyle                        35

4. Daan Victor                       35

5. Dawie Rossouw             35

 Naaste aan die Penne: Daan Victor en Solly Wessels

Net een Spogtwee   Rupert Roux 

Vrydag 27 Maart Hoenderkompetisie (Borg: OK)

1. S. Wessels                         22

2. G. Esterhuizen                   22

3. J. Le Roux                          18

4. J. Coetzee                          18

Saterdag Maandelikse Houespel

28 Maart (Borg: Kleinbaai Motors).

Spogtwees   Solly Wessels en June Rahn

Naaste aan die Penne: Daan Victor en Solly Wessels

1. Jack Doyle 69 netto; 2. Solly Wessels 70; 3. Pierre Pieters 71; 4. Gina Esterhuizen 72 en 5. Steve Muller 72 

GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441
                              Fax: 028 384 1225
E-mail:
gbgholf@gmail.com

Gholfnuus (2 April 2015)

Jannie Brandt

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed Verminder

R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...

Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.

Vanuit My Stoel: Julie 2024

Vanuit My Stoel: Julie 2024

Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.

Sirkels: Anton Goosen se Nuwe Album en Vertonings

Sirkels: Anton Goosen se Nuwe Album en Verton...

Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.

Kultuurghoeroe's Deurvleg Met Kroonstad Se Kaalvoetkinders

Kultuurghoeroe's Deurvleg Met Kroonstad Se Ka...

Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...

Amanda Skuiw Na 'n Nuwe Era

Amanda Skuiw Na 'n Nuwe Era

Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.

Dorp Raak Al Vroliker

Dorp Raak Al Vroliker

Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.