R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Net twee verjaarsdae hierdie week
12 April MG Lourens
13 April Johan Hanekom, Baie geluk!
WOENSDAG 1 April 2015
Geen April's fool hier nie!!!!
1. Leon Lombaard 39
2. George Hunt 37
3. Sextus neethling 37
4. Jack Doyle 36
5. Jan Le Roux 35
Spogtwee: Leon Hattingh. Naaste aan die penne: S Neethling, Daan Victor en Charlie Bent.
Vrydag 3 April
Alhoewel 'n vakansiedag het baie manne kom speel.
1. W van Coller 22
2. G Hunt 19
3. C Bailey 18
4. J Viviers 18
SATERDAG 4 April Betterball
JACK EN ANITA DOYLE FUN DAY
Hierdie twee Engelse vriende van die klub het 'n spesiale dag gehou om geld in te samel vir die pypaanlegte op die skoonvelde. Ons sê vir hulle baie dankie en hoop wanneer hulle ons volgende jaar weer besoek, dat die skoonvelde groener sal wees. Die dag het goed afgeloop en heelwat geld is ingesamel.
Die volgende bedankings word voorgehou: Blue Goose restaurant, Buitesteen Pub & Grill, Fynbos Shoppe, Gansbaai OK Foods, Gansbaai Superspar en Marie's Boutique, Art & Beauty Shop.
1. M Swart en H du Toit 47
2. ET Engelbrecht en J Kruger 44
3. A van Niekerk en J Beukes 42
4. G Moat en A Moat 42
5. B Swart en S Muller 42
6. D Sawtelle en C Lee 41
Spogtwees: A Moat en Daan Victor. Naaste aan die Penne: A Roos, M Swart en Andre Lourens (welkom terug Andre). Spesiale Pryse: Beste bruto: D van der Merwe.
Beste Netto: G Moat.
Baie van die spelers het ná nege putjies opgehou as gevolg van die ongure weer, maar ten spyte daarvan het die veiling daarna goed afgeloop. 50 Spelers het die dag ingeskryf.
Weer eens dankie aan Jack vir sy organisasie van die dag.
Volgende Steakaand 1Mei. As jy nog nie hier was nie , mis jy baie.
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441 Fax: 028 384 1225
E-mail: gbgholf@gmail.com
Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.