R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Steven Speelman (Bom), wat verantwoordelik was vir die mes dood van 'n werknemer van Gansbaai Courant, Jo-Ann (Heidi) Arendse (27), het verlede week 'n pleitooreenkoms met die staat gesluit.
Hy is 5 jaar tronkstraf opgelê vir mansslag. Versagtend was dat hy 'n eerste oortreder is en geen vorige geweldsmisdade gepleeg het nie. Jo-Ann, sy houvrou, se lyk is in die karavaan wat met sy met hom gedeel het gekry. Bom het haar dood by die polisie gaan aanmeld en hul het om 5h00 saam met hom na die karavaan gegaan. Sy het onder 'n duvet op die bed gelê en Speelman het beweer dat hy 'n liggie se draad onder die bed wou herstel.
Toe hy op sy maag onder die bed uitkruip het sy volgens hom 'n epileptiese aanval gekry en met haar bors op die mes, wat hy agter sy rug gehou het, geval. Daar was egter geen liggie óf elektriese draad onder die bed nie en die bed was te laag om onder in te kruip. Die voorval is ook eers 4 uur later by die polisie aangemeld.
Francois de Jongh
Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.