OVERSTRAND MUNISIPALITEIT SE ADDISIONELE MUNISIPALE HOF KASSIERE OOP VIR BETALINGS

OVERSTRAND MUNISIPALITEIT SE ADDISIONELE MUNISIPALE HOF KASSIERE OOP VIR BETALINGS

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Die kassiere by die Addisionele Hof van die Overstrand Munisipaliteit is oop vanaf 4 Mei 2015 vir betalings van alle verkeers- en munisipale hofboetes. Besigheidsure is weeksdae vanaf 08:00 tot 13:00 en 13:45 tot 15:00. Boetebetalings wat by die Addisionele Hof gedoen word, moet vergesel word van die boete wat uitgereik is, óf die ID dokument van die oortreder.  Die Addisionele hof word gehuisves in Harmony House wat aan die westelike kant van die Overstrand Munisipaliteit (Hermanus Adminstrasie) kantore geleë is. Navrae kan gerig word aan Ynanda Lemmer, Hof Toesighouer, by tel. no. 028 313 8924.

OVERSTRAND MUNICIPALITY’S ADDITIONAL

MUNICIPAL COURT CASHIER OPEN FOR PAYMENTS

The cashier at the Additional Court of the Overstrand Municipality is operational for the payment of all traffic and municipal related court fines as from 4 May 2015. Business hours will be from 08:00 to 13:00 and 13:45 to 15:00 on weekdays.

Fine payments made at the Additional Court must be accompanied by the fine issued or ID document of the offender. The Additional Court  is  situated  at  Harmony House on the western side of the Overstrand Municipality (Hermanus Administration) offices.  Inquiries can be directed to Ynanda Lemmer, Court Supervisor, at tel. no. 028 313 8924.

OVERSTRAND MUNISIPALITEIT SE ADDISIONELE MUNISIPALE HOF KASSIERE OOP VIR BETALINGS

Gansbaai Courant

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed Verminder

R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...

Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.

Vanuit My Stoel: Julie 2024

Vanuit My Stoel: Julie 2024

Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.

Sirkels: Anton Goosen se Nuwe Album en Vertonings

Sirkels: Anton Goosen se Nuwe Album en Verton...

Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.

Kultuurghoeroe's Deurvleg Met Kroonstad Se Kaalvoetkinders

Kultuurghoeroe's Deurvleg Met Kroonstad Se Ka...

Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...

Amanda Skuiw Na 'n Nuwe Era

Amanda Skuiw Na 'n Nuwe Era

Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.

Dorp Raak Al Vroliker

Dorp Raak Al Vroliker

Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.