Gansbaai Academia - Die manne met die tanne

Gansbaai Academia - Die manne met die tanne

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Die afgelope naweek het Academia vir die derde jaar in ‘n ry die sportdag by Eben Dönges in Kraaifontein bygewoon.   Academia is besig om naam te maak in die distrik en die   gemeenskap kan met reg trots wees op sy leerders.

Die uitslae was soos volg:

Hokkie: Onder 19 seuns:

Gelykop teen Bernadino Heights 0 – 0,

wen Eben Dönges 1 – 0, man van die wedstryd is Eon Arends.

Onder 19 Meisies:

gelykop teen Eben Dönges 0 – 0, vrou van die wedstryd is Itania Hendrek.

Sokker: Onder 19 seuns:

Wen Bernadino Heights 1 – 0 en wen Eben Dönges 1  - 0, man van die wedstryd Ncedo Lakhlani.

Onder 19 Meisies:

Wen Bernadino 3 – 0 en vrou van die wedstryd is Tanita     Apolisi.

Onder 15 Seuns:

Gelykop teen Bernadino 0 – 0 en verloor teen Eben Dönges   4 – 0, man van die wedstryd Bongane Fundakubi.

Netbal: Onder 19A:

Wen Eben Dönges 18 – 2, vrou van die wedstryd Jay – Lee Swart.

Onder 17:

Speel teen Bernadino se onder 19A 4 – 13, vrou van die   wedstryd Jo-Cesta Koopman.

Onder 16:

Wen Bernadino 8 – 0 en verloor teen Eben Dönges 6 – 23, vrou van die wedstryd Casey Lewis.

Onder 15:

Wen Eben Dönges 6 – 1 en wen Protea Heights 9 – 7, vrou van die wedstryd Ruwyda Phillips.

Rugby: Onder 19A;

Wen Eben Dönges 8 – 3, man van die wedstryd Reginald Alexander.

Onder 16:

Verloor teen Bernadino 15 – 8 en wen Hamlets 10 – 7, man van die wedstryd Wilhelm Goss.

Onder 15:

Speel gelykop teen Bernadino 15 – 15 en wen Eben Dönges 21 – 0, man van die wedstryd Jadrian van den Berg.

Liezel Mostert

Gansbaai Academia - Die manne met die tanne

Gansbaai Courant

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed Verminder

R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...

Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.

Vanuit My Stoel: Julie 2024

Vanuit My Stoel: Julie 2024

Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.

Sirkels: Anton Goosen se Nuwe Album en Vertonings

Sirkels: Anton Goosen se Nuwe Album en Verton...

Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.

Kultuurghoeroe's Deurvleg Met Kroonstad Se Kaalvoetkinders

Kultuurghoeroe's Deurvleg Met Kroonstad Se Ka...

Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...

Amanda Skuiw Na 'n Nuwe Era

Amanda Skuiw Na 'n Nuwe Era

Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.

Dorp Raak Al Vroliker

Dorp Raak Al Vroliker

Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.