R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
ONTHOU 6 Aug 2015
Algemene Jaarvergadering om 15h30.
Nominasiebriewe by klub beskikbaar.
Dit is elke lid se plig om die vergadering by te woon.
Julie verjaarsdae hierdie week:
3. J Kruger
4. R Kern, me C van Niekerk en Jnr Burger
6. D Bester
7. Sextus neethling, L Claasen en H Fourie
Baie geluk aan julle vir wie nog 'n jaar toegevoeg is.
Woensdag Sloegters
Hierdie kompetisie is op Donderdag 25 Junie gespeel as gevolg van die weer.
1. D Victor 34
2. Solly Wessels 32
3. George Hunt 29
Naaste aan die Penne en ook 'n spogtwee, Leon Hattingh.
Vrydag 26 Junie - Hoender (borg OK)
1. D Victor 19
2. D de Kock 18
3. G Hunt 18
4. L Lombaard 18
5. Andre Roos 16
Naaste aan die pen: D de Kock
Spogtwees: D de Kock, Leon Hattingh en D van der Merwe.
Saterdag CASTLE LIGHT DAG 27 Junie
Baie dankie aan Castle Light. Dit was baie goed ondersteun en die kompetisie was 'n Betterball. Naaste aan die Penne: Johan Coetzee, D de Kock en J Nell. Spogtwees: Jakkie Beukes nie minder as drie nie!!!!!! Hy weet hoe om te set. D de Kock nie ver agter met twee nie. D Victor, hierdie man se naam is gedurig een van die wenners!
1. Francois van der Merwe en Jakkie Beukes met 50 punte.
2. Solly Wessels en Royce Woods 46
3. George Hunt en D de Kock 45
4. Rupert Roux en Sextus Neethling 43
5. Jacques Nell en Andre Roos 43
6. Daan Victor en Andre Coetzee 42
7. Rene Lambrechts en Kenny Aitken 42
VOLGENDE STEAKAAND 31 JULIE
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
Tel: 028 384 1441 Fax: 028 384 1225
E-mail: gbgholf@gmail.com
Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.