R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Verjaarsdag: Stella Swart op die 25ste. Geluk, Stella en ons wens jou ‘n pragtige jaar toe.
Woensdag se Sloegterskompetisie is gewen deur Johannes vd Walt met 38 punte, gevolg deur Marlene Davin 35, Sextus Neethling 35, Jack Doyle 34, Steve Muller 34, Rob Jerrard 34, John Thompson 34, Dawie Viljoen 32, George Hunt 32. Naaste aan die penne was Steve Muller op no 2&11 en John Thompson op no 8&17, en John teken ‘n Spog Twee aan op no 17.
Vrydag se 9-putjie kompetisie (borg: OK Foods) is gewen deur Jan le Roux met 19 punte. Die ledetrekking was nie gewen nie en word oorgedra na volgende week.
Saturday’s competition was a 4BBB Stableford and the winners were John & Ricky Potter with 48 points, gevolg deur El Matthee & John Thompson 46, Bernard Olivier & HJ Fourie 45, Rob Jerrard & Frances McIntosh 44, Bev Swart & Steve Muller 44, Johan Coetzee & Solly Wessels 44, Dawie Viljoen & Jan le Roux 43, Jack Doyle & Paul Dippenaar 42, Bobby & Jannie Brandt 41, Toni & Laurie Sauter 41. Naaste aan die penne was Bobby Brandt op no 2&11, HJ Fourie op no 8&17 en Solly Wessels op no 15 (borg: SuperSpar/Tops), Frances McIntosh won the longest put on no 9&18 (sponsor: Leon Hattingh). HJ Fourie teken ‘n Spog Twee aan op putjie no 8.
John & Ricky Potter winners 4BBB Stableford
Volgende Saterdag se kompetisie is die Maandelikse Houespel en die eerste prys word geborg deur Kleinbaai Motors.
Klub/Club: 028 384 1441 – Leon Hattingh & Andre Roos
Enquiries/Navrae: 082 878 0534 Johan Coetzee
Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.