R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Verjaarsdae: George Hunt 30ste, John Thompson 1ste, Pat Lombard 2e – ons wens julle ‘n pragtige nuwe lewensjaar toe. Op die 1ste April het ons twee huweliksherdenkings nl. Walter & Ina Strydom en El & Alma Matthee. Mag daar nog baie wonderlike herdenkings vir julle wees – veels geluk!
Woensdag se Sloegterskompetisie is gewen deur Johannes vd Walt met 42 punte, gevolg deur Royce Woods 41, Paul Dippenaar 41, Christo Spanellis 41, Leon Hattingh 41, Marlene Davin 39, Stella Swart 39, Frances McIntosh 38, Charlie Bent 38, George Hunt 38, Rob Jerrard 37, June Rahn 36, Solly Wessels 35, Joe Cesare 34. Naaste aan die penne was Christo Spanellis op no 2&11 en 8&17, en Frances McIntosh op no 18. Spog Twee’s word aangeteken deur Royce Woods (11), Charlie Bent (2), Leon Hattingh (8) en Christo Spanellis (11). Paul Dippenaar wen die boerpotputjies (1, 6 & 11). Veels geluk, Paul! Charlie Bent speel ‘n 73 bruto – geluk, Charlie!
Vrydag se 9-putjie kompetisie (borg: OK Foods), is gewen deur Bernard Olivier met 20 punte, en tweede was Marlene Davin met 20 punte. Die ledetrekking is gewen deur Cecile Hanekom – veels geluk, Cecile! Volgende week se ledetrekking en kompetisie sal op Donderdag wees omdat Vrydag Hemelvaartdag is.
Saterdag se kompetisie was die Sanlam Kanker Uitdaagreeks Gholfdag. Die uitslag is soos volg: A-Afdeling: Charlie Bent 37, Daniel vd Merwe 32; B-Afdeling: Andre Coetzee 43, Johan Coetzee 39; Eddie Burger 38, Daan Victor 35, Andre Gouws 34; C-Afdeling: Malcolm Bury 41, Jack Doyle 39, Jan le Roux 36, Paul Dippenaar 36, Andre Lourens 34, Walter Strydom 34, Steve Muller 34. Dames – B-Afdeling: Frances McIntosh 32; C-Afdeling: June Rahn 43, Stella Swart 34. Naaste aan die penne was Eddie Burger op no 2&11, Daan Victor op no.8&17 en Deon Momberg op no 15. Solly Wessels wen die langste set op no 9&18.
Volgende Saterdag se kompetisie is ‘n 4BBB Stableford
Klub/Club: 028 384 1441 – Leon Hattingh & Andre Roos
Navrae/Enquiries: 082 878 0534 Johan Coetzee
Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.