R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Verjaarsdae: Eddie Burger 18e, Eric Haxton 23, Senekal Dreyer 24 – veels geluk, ons wens julle net goeie dinge toe in die nuwe lewensjaar.
Woensdag se Sloegterskompetisie is gewen deur Joe Cesare met 40 punte, gevolg deur Dawie Rossouw 36, El Matthee 36, Piet le Roux 36, Daan Victor 35, Paul Dippenaar 35, John Thompson 34, Rene Lambrecht 34, June Rahn 34, Solly Wessels 33. Naaste aan die penne was Stella Swart op no 2&11, Daan Victor no 8&17 en Solly Wessels op no 15. Royce Woods teken ‘n Spog Twee aan op putjie no 17, en Piet le Roux wen die boerpotputjie (no 3, 6 & 12). Veels geluk, Piet!
Vrydag se kompetisie is gewen deur Nico Jones met 21 punte, en tweede was Royce Woods met 18 punte. Die ledetrekking was nie gewen nie en word oorgedra na volgende week. Op 3 Mei sal daar ‘n braai wees vir die klublede.
Paul Dippenaar, Wenner, Enkel Stableford
Saterdag se kompetisie was ‘n Enkel Stableford, en die wenner was Paul Dippenaar met 38 punte, gevolg deur Frans Conradie 37, Piet leRoux 36, Stella Swart 36, John Thompson 35, Wilmeen Harris 35, Dawie Rossouw 33, Dawie Viljoen 32, Rob Jerrard 31, Leon Hattingh 31. Naaste aan die penne was Solly Wessels op no 2&11 en Joe Cesare op no 8&17. Niemand het gewen op putjie no 15 wat geborg word deur SuperSpar/Tops. Joe Cesare teken ‘n Spog Twee aan op putjie no 17.
Liga: Die Ligaspan klop Arabella 6,5 teenoor 1,5 – veels geluk aan die Ligaspan!
Volgende Saterdag se kompetisie is ‘n Enkel Stableford.
Klub/Club: 028 384 1441 Leon Hattingh en Andre Roos
Navrae/Enquiries: 082 878 0534 Johan Coetzee
Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.