R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Verjaarsdae/Birthdays: Martie Victor 26, and Bruce Haddon 28. Baie geluk en mooi wense, Martie! All the best, Bruce and we wish you many more!
Woensdag was daar geen Sloegterskompetisie nie as gevolg van die weer.
Vrydag se 9-putjie kompetisie (borg: OK Foods) is gewen deur Nico Jones met 21 punte en tweede was Andre Roos met 21 punte. Die ledetrekking is nie gewen nie en word oorgedra na volgende week. Op die 3e Mei sal daar ‘n braai wees vir die klublede.
Dawie Rossouw, Wenner Maandelikse Houespel
Saterdag se kompetisie was die Maandelikse Houespel en die wenner was Dawie Rossouw met 69 net (borg: Kleinbaai Motors), gevolg deur Malcolm Bury 70, Solly Wessels 72, Johan Coetzee 73, George Hunt 73, Joe Cesare 74, Rob Jerrard 76, Piet le Roux 76, John Thompson 77, Steve Muller 77. Rob Jerrard wen naaste aan die pen op no 8&17.
Borge: Die komitee bedank Paul Dippenaar en Joe Cesare vir die borg van kunsmis op die skoonveld van putjie no 9. Hierdie yslike skenking word hoog waardeer, asook die feit dat Paul en Joe genoeg omgee vir die klub om te help met broodnodige fondse. Dit is werklik ‘n wonderlike gebaar – baie dankie.
Volgende Saterdag se kompetisie is ‘n Enkel Stableford.
Liga: Die Ligaspan speel op Gansbaai teen Kleinmond – voorspoed!
Klub/Club: 028 384 1441 – Leon Hattingh & Andre Roos
Navrae/Enquiries: 082 878 0534 – Johan Coetzee
Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.