R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Verjaarsdae/Birthdays: Congrats to Clive Bailey 15th and Joop Demes 17th - we wish you a wonderful year of good golfing! Pauline Viljoen 15de en Johan Coetzee 17de – veels geluk, hoop dit is ‘n vreugdevolle jaar vir julle!
Spoggerig! Brag time! Woensdag se Sloegterskompetisie is gewen deur Daniel van der Mer-we en hy speel ‘n 69 bruto, drie onder baansyfer. Veels geluk, Daniel, wat ‘n pragtige prestasie! Edwin Harris (photo bottom page) scored a hole-in-one at Atlantis Beach on 8th June – Good work, Edwin we are all very glad for this perfect shot!
Woensdag se Sloegterskompetisie is gewen deur Daniel vd Merwe (links) 44 punte, gevolg deur Piet le Roux met 39, Charlie Bent 37, Steve Muller 37, Daan Victor 37, Jakkie Beukes 35, Bobby Brandt 35, Bev Swart 32, El Matthee 31, June Rahn 31. Naaste aan die penne was Paul Dippenaar op no 2&11, Charlie Bent op no 8&17 en Piet le Roux op no 15, en Piet teken ook ‘n Spog Twee aan. June Rahn wen die Boerpotputjies – no. 3, 8 & 11).
Vrydag se 9-putjie kompetisie (borg: OK Foods) is gewen deur Leon Hattingh met 20 punte. Die ledetrekking is nie gewen nie en is oorgedra na volgende week.
Saterdag was daar geen kompetisie nie as gevolg van die weer.
Liga: Die Ligaspan wen vir Caledon met 7/1.
.jpg)
Veels geluk aan die hele span! Hulle speel volgende week teen Arabella op Arabella. Voorspoed!
Volgende Saterdag se kompetisie is ‘n Enkel Stableford.
Saterdag 22 Junie is die Castle Light Borgdag en die formaat is ‘n 4BBB Stableford.
Klub/Club: 028 384 1441, Leon Hattingh & Andre Roos
Navrae/Enquiries: 082 878 0534, Johan Coetzee
Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.