R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Waar lê ons toekoms indien nie met die jeug van vandag nie?
Kinders van alle ouder-domme word opgevoed deur ons aksies, en wat ‘n beter leermeester as een met ‘n gawe hart…
Ter viering van die opkomende jeugdag op die 16de Junie 2013, het die Great White House Restaurant in Kleinbaai se vloerspan die Strandlopertjies Bewaar Skool in Blompark, Gansbaai, besoek.
“Ons wil ‘n verskil maak in ons kinders van vandag se lewens” het Sonja Vorster, van die Great White House Restaurant, verduidelik. “En waar beter om te begin as om hulle met ‘n warm koppie sop en n heerlike broodjie te bederf op hulle jeugdag?”
Die besluit om hierdie skool te ondersteun vir jeugdag het gekom vanaf die Great White House vloerspan, almal inwoners uit Gansbaai, Blompark en Masakhane. Die span sê hulle tel hulle gawes elke dag, en is dankbaar vir die kanse wat hulle gegun is deur die bestuur en eienaars van hul besigheid, Wilfred Chivell en Susan Visagie, en dat dit tyd is vir hulle om terug te ploeg in hul gemeenskap waar hulle kan.”
Op die spesifieke dag was daar toevallig net 16 kinders aanwesig by die skool – heel gepas met Jeugdag wat eintlik op die 16de Junie val!
Die Strandlopertjies Bewaar Skool word bestuur deur Mev Joleze Sauls en alle bevondsing vir die skool word ingesamel vanuit die omliggende gemeenskap.
Kom besoek gerus die Great White House vir onvergelykbare gasvryheid en watertand lekker maaltye. Alternatief kan u ons webwerf by www.thegreatwhitehouse.co.za besigtig, of kontak ons direk by (028)384 3273.
Alouise Lynch
Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.