R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Ons wil ons bekendstel aan die inwoners van Pearly Beach. Ons doel is om hul veiligheid eerste te stel. Inwoners kan ons met vrymoedigheid 24/7 skakel, ons strewe is om te help om die probleem op te los, wat ook al die probleem is. Dit sal waardeer word as ons meer mense kan betrek om saam met ons te patrolleer. Dit sal ons dorpie veilig hou. Kontak ons patrollie by 072 956 4451 of 072 490 7320 en fondse sal waardeer word.
Neighbourhood Watch is a systematic local vigilance by house holders to discourage crime, especiallyt against property. We are fairly active in Pearly Beach but we will appreciate it very much if more people will join us to help do more patrolling. In doing so we will be able to decrease any possible crime to our properties. If you feel that you can't join us, financial donations will be greatly accepted to help with travelling expenses, as Neighbourhood Watch is a voluntary act of service to house holders and the price of petrol today is not making it any easier for us that are doing patrol duty.
You can contact us on our patrol number : 072 956 4451 or 072 490 7320.
Allen Loventhal (ondervoorsitter)
Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.