R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
AJV vind plaas op Donderdag, 29 Augustus 2013.
Verjaarsdag: Veels geluk aan Arnon Farrell met jou verjaarsdag op die 18de – ons hoop dit is ‘n goeie nuwe lewensjaar.
Woensdag was daar geen kompetisie nie as gevolg van slegte weer.
Vrydag se 9-putjie kompetisie (borg: OK Foods) is gewen deur Andre Gouws met 20 punte.
Die ledetrekking is nie gewen nie en word oorgedra na volgende week.
Saterdag se kompetisie was ‘n Enkel Stableford en is gewen deur Johan Coetzee (links) met 39 punte, gevolg deur Solly Wessels 37, Daan Victor 37, Dawie Viljoen 36, Johan Stander 35, Daniel vd Merwe 35, Rob Jerrard 35, John Thompson 35, Bev Swart 33, Sextus Neethling 33, Christo Spanellis 33.
Naaste aan die penne was Royce Woods op no 2&11 en Daan Victor op no. 8&17 en no 15 (borg: SuperSpar/Tops). Spog Twee’s word aangeteken deur Royce Woods (11), Cobus Dippenaar (2), Daniel vd Merwe (2), Andre Gouws (11) en Daan Victor (8 & 15).
Uitklopkompetisie: Solly Wessels & Royce Woods klop Sextus Neethling & Leon Hattingh in die Scramble Uitklopkompetisie.
Volgende Saterdag se kompetisie is ‘n 4BBB Stableford. Die volgende lede speel ook op Robertson se gholfbaan in die semi-finaal van die Sanlam Kankerdag: Charlie Bent, Johan Coetzee en Malcolm Bury. Ons wens hulle alle sterkte toe.
Klub/Club: 028 384 1441 – Leon Hattingh & Andre Roos
Navrae/Enquiries: 082 878 0534 – Johan Coetzee
Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.