R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Tydens die Boland Atletiek-byeenkoms in die Paarl het Mikayla Martinengo ‘n 3de plek en Zulene van Niekerk ‘n 6de plek in Landloop behaal. Mikayla verower dan ook hiermee haar Boland-kleure in Landloop. Sy het op 24 Augustus 2013 aan die WP Atletiekbyeenkoms in Moorreesburg deelgeneem en haar WP-kleure verower. Hiermee verseker sy dan haar deelname aan die SA Atletiekbyeenkoms in Bloemfontein op 21 September 2013. Baie geluk met hierdie puik prestasie! ‘n Hartlike dank aan mev Chrizulene van Niekerk wat hierdie leerders afgerig het.
Laerskool Gansbaai se Astro Quiz-spannetjie (bo) het vanjaar hul staal gewys toe hulle 16de geeïndig het uit ‘n totaal van 121 skole in die Wes-Kaap. Hulle is Dinelle Kotze, De-Hann du Plessis, Justine Pieterse en Jordan Linehan met Nikita Coetzer en Jude Victor as reserwes. Ons is só trots op al hierdie leerders!
Jolette Bezuidenhout
Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.