R43 Padgebruikers Kla: Padmakers Moet Spoed V...
Gansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Paul Dippenaar is as wenner van Academia se Gholfdag be-kroon. Hier oorhandig Julia Wilson, eggenote van Gansbaai Academia se skoolhoof, Tommy Wilson, die prys aan Paul, terwyl die Klubkaptein, Bev Swart, toekyk.
Jannie Brandt verjaar op die 22ste! Veels geluk, Jannie – ons wens jou ‘n mooi jaar met goeie gesondheid toe.
Woensdag se Sloegterskompetisie was gewen deur Bobby Brandt met 39 punte, gevolg deur George Hunt 38, Rupert Roux 37, Bev Swart 37, John Thompson 36, Paul Dippenaar 36, Clive Bailey 35, Jakkie Beukes 34, Daniel vd Merwe 34, Daan Victor 34. Naaste aan die penne was Bobby Brandt op no.2&11 en Charlie Bent op no 8&17. Spog Twee’s word aangeteken deur Jan le Roux no.11, Daniel vd Merwe no.8 en Clive Bailey no.15.
Vrydag was daar geen kompetisie nie as gevolg van die weer, en die ledetrekking is nie gewen nie en is oorgedra na volgende week.
Saterdag was die fondsinsamelingsdag vir Gansbaai Academia – die dag het goed afgeloop ongeag die koue, nat weer. Die skool het ‘n heerlike ontbyt aangebied en die spelers bedank Academia se vlytige kokke vir die lekker ete.
Die hoofborg vir die dag was Decor Paints en Andre Oosthuizen word bedank vir al die pryse. Die formaat was ‘n Enkel Stableford, en die wenner was Paul Dippenaar met 43 punte, gevolg deur Daan Victor 40, A Arendse 37, Andre Oosthuizrn 37, Andre Gouws 36, Senekal Dreyer 36, Jakkie Beukes 34, George Hunt 34, Norman Philander 33, Bev Swart 33. Naaste aan die penne was Barry Moody op no 2&11, Daniel vd Merwe op no 8&17 en Alwyn Geldenhuys op no 15. Die langste dryf op no 18 was Daniel vd Merwe. (Sien asb Hardus Botha se verslag en fotos elders in hierdie uitgawe.)
Uitklopkompetisies: Solly Wessels & Royce Woods klop vir Andre Roos & Jakkie Beukes in die finaal van die American Scramble. Veels geluk!
Volgende Saterdag is dit die Fees van die Ganse Gholfdag en die formaat is ‘n 4BBB Stableford.
Klub/Club: 028 384 1441 Leon Hattingh & Andre Roos
Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGansbaai Courant het heelwat klagtes van padgebruikers ontvang dat die R43-pad tussen Stanford en Gansbaai onveilig is.
Gansbaai Courant redakteur - Marinda van der Walt se Julie 2024 komentaar oor stories en hul kante - jou kant, my kant en die waarheid.
Anton Goosen se nuwe album, Sirkels, maak draaie om die liefde en die lewe,maar handel ook oor sirkels van tyd, op die water, om paaldanse, arende, en die stryd tussen goed en kwaad, vrede en oorlog, sinvolheid en hoop.
Alles het so gelyk gebeur - Media24 se aankondiging dat van hul koerante nie meer in druk beskikbaar gaan wees nie, Anton Goosen se nuutste musiekalbum wat vrygestel is en die afsterwe van baanbreker-redakteur, Schalk Pienaar se dogter, Annatjie Louw...
Sedert 1950 is Seaviewrylaan 177 deel van die De Vries-familie en hul geskiedenis, maar dis nou tyd vir Amanda om aan te skuif.
Muurskilderye en bewerkte tuine maak Gansbaai vroliker. Oorspronklike berig in Gansbaai Courant Julie 2024.