Gys du Plessis wat ná bykans 7 jaar se diens by Laerskool Okkie Smuts uit die diens van die Onderwys tree
Die leer-areas wat hy aangebied het, was Afrikaans, Geskiedenis en Aardrykskunde vir grade 5 tot 7. “Hy het deurgaans sy liefde vir krieket en skaak aan talle leerders, wat al groot hoogtes bereik het, oorgedra,” sê Amelia de Villiers van die skool. “Ons wil hom graag bedank vir sy bydrae tot Laerskool Okkie Smuts, asook vir die leerders se ontwikkeling gedurende die afgelope sewe jaar.”
Dan vertel sy ook dat Laerskool Okkie Smuts die Krieket Wisseltrofee gewen het met hulle oorwinning oor Gansbaai Primêr. Hulle het die tuis- en wegwedstryde gewen. ‘n Trotse Itumeleng (Tume) Masinga, die o/13 krieketkaptein, het die wisseltrofee in ontvangs geneem.
Hardus Botha

Itumeleng Masinga met die Krieket Wisseltrofee
Exciting news!
GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing!
Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds.
Cost: R300 fo...
View Profile
What is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More