'n Vlaag van diefstal kom tans in Pearly Beach voor ten spyte van die feit dat twee berugte inbrekers kort gelede aangekeer is.
Die afgelope week is daar by 6 huise ingebreek terwyl daar ook 'n diefstal uit 'n motor was.
Die polisie versoek inwoners om bedag te wees en hul huise te beveilig deur deure te sluit en vensters sonder diefwering toe te maak.
Tydens die 6 huisbetredings is net twee ruite gebreek en het die diewe maklik toegang tot die betrokke huise gekry.
Francois de Jongh
Exciting news!
GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing!
Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds.
Cost: R300 fo...
View Profile
What is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More