Werknemer geld en motor weg

Werknemer geld en motor weg

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

'n Onaangename verrassing het Vrydagoggend om 11:00 op die eienaar van Johnny Rocket's, Susanna Lambrechts, gewag toe sy by die werk opdaag.

'n Werknemer, Rowan Pitzer (36) (regs), wat die afgelope twee maande daar  in diens was en op die perseel gebly het en die besigheid se sleuteldraer was, het oornag sak en pak verdwyn.

Al die besigheid se kontant is ook gesteel.

Verder is die dief ook vort met haar suster, Nanet Scheepers, se wit Mazda 323 wat onder 'n afdak op die perseel was.

Die polisie het die voertuig dieselfde dag verlate in Hermanus gevind.  Pitzer word tans vir ondervraging in dié verband deur die polisie gesoek.

Enige persoon met inligting kan Speur Sers Leon Crafford by 028 384 0201 skakel.

 Francois de Jongh

Werknemer geld en motor weg

Francois de Jongh

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Otto Bylmoord hervat

Otto Bylmoord hervat

Die staat se laaste twee getuies in die bylmoordsaak van Jan (Nugget) Otto het verlede week in die Strand se Streekshof getuig. Spr A/O Hayes en die hoofondersoekbeampte, Spr Kapt Danie Rautenbach, is na hul getuienis onder kruisverhoor geneem waa...

Fraternal ontbyt

Fraternal ontbyt

Gansbaai Ministers Fraternal het onlangs, onder leiding van die voorsitter, ds Dennis Naidoo, ‘n gesellige ontbytoggend geniet. Die geselligheid is goed bygewoon en die onderlinge samesyn het spontaan verloop.

VLV Nuus

VLV Nuus

Vertrou dat almal  'n baie geseënde Paasfees gehad het en dat almal uitsien na die laaste langnaweek.

DA Shows Its Multi Coloured Coat

DA Shows Its Multi Coloured Coat

The misconception that the Democratic Alliance is a political party for whites was blasted away at the DA Rally for the Eastern Region of the Western Cape in Hartenbos on Saturday (12 April 2014).

Rusland se Sendingegpaar kuier hier

Rusland se Sendingegpaar kuier hier

Ernst Toerien, ‘n NG Sending-predikant in Rusland het onlangs in Gansbaai saam met sy eggenote, Betsie en hul dogtertjie, Nadja (3) bietjie van Gansbaai se sonskynweer kom geniet.

Academia skitter op die Sportveld

Academia skitter op die Sportveld

Die afgelope naweek het Academia teen Swartberg Sekondêr rugby, netbal en sokker gespeel.