Kleinbaai, Franskraal en Uilenkraalsmond Vakansieoord het die afgelope week, en veral oor die naweek, snags onder huisbraak deurgeloop.
Daar was 23 gevalle waarvan sommige by huise waar die inwoners tuis was en geslaap het. Veral skootrekenaars, selfone en beursies is gesteel. Daar was ook verskeie gevalle van diefstal uit voertuie en die polisie vermoed dat die inbrake met mekaar verband hou en deur dieselfde diewe gepleeg is.
Enige persoon met inligting word versoek om die ondersoekbeampte, Spr Konst Thuso Tsoananyana by 028 384 3091 te skakel.
Francois de Jongh
Exciting news!
GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing!
Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds.
Cost: R300 fo...
View Profile
What is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More