
Laerskool Gansbaai en Gansbaai Primêr het onlangs ‘n geskiedkundige dag beleef met ‘n suksesvolle Rugby- en Netbaldag op Gansbaai Gemeenskaplike Sportgronde, met ‘n goeie sportmansgees wat deurgaans gehandhaaf is. Uit die 6 netbalwedstryde het Laerskool Gansbaai met 4 wedstryde geseëfier, teenoor Gansbaai Primêr se 2 oorwinnings. Wat die 3 rugbywedstryde betref, het Gansbaai Primêr met al 3 wedstryde geseëfier, met Laerskool Gansbaai wat geen oorwinnings behaal het nie. Die uitslae is soos volg (Gansbaai Primêr = GP en Laerskool Gansbaai = LG):
Netbaluitslae: o/9 - GP 5, LG 8; o/10 - GP 2, LG 10; o/11 - GP 0, LG 5; o/12A - GP 10, LG 4; o/12B - GP 5, LG 3; o/13 - GP 6, LG 9. Rugbyuitslae: o/9 - GP 5, LG 0; o/11 - GP 10, LG 4; o/13 - GP 19, LG 12.
Hardus Botha


Exciting news!
GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing!
Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds.
Cost: R300 fo...
View Profile
What is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More