All Posts

Geamputeerde stap deur Gansbaai

Geamputeerde stap deur Gansbaai

Paul Steyn het op 17 Maart 2014 met ‘n staptog vanaf Agulhas na Kleinmond begin en op Vrydag, 21 Maart in Gansbaai aangekom - met ‘n kunsbeen, nadat sy regterbeen in 2000 as ‘n 13-jarige skoolseun direk onder die knie geamputeer is....

Jong NG lidmate

Jong NG lidmate

 Dit is vir my ‘n besonderse voorreg om julle groep vandag voor my te sien staan vir die aflegging van Belydenis van Geloof,” het ds Willie Kotze, leraar van die NG-gemeente, Gansbaai gesê.

Verkiesing

Verkiesing

Eintlik is dit lagwekkend om die kunsmatigheid van die voor-verkiesing bedrywigheid waar te naam.

Skattejag vir De Kleine Gansies

Skattejag vir De Kleine Gansies

Collage Skattejag vir De Kleine Gansies

Cansa Relay For Life Overstrand  2014

Cansa Relay For Life Overstrand 2014

Die Cansa Relay For Life het weer vir vele pret gesorg met dié jaar se tema : “Kanker oor grense”. 

Pearly Beach Bewarea Conservancy

Pearly Beach Bewarea Conservancy

On the official web page of the WWF (www.wwf.org.za) it is stated that this year, WWF’s Earth Hour campaign will be calling on everybody to make an individual promise to the planet by asking the question, “How do you honour the earth?&rdq...

Data Logger survives 5 years at sea

Data Logger survives 5 years at sea

In order to engage regularly with members of the local community, The Dyer Island Conservation Trust (DICT) along with partners Marine Dynamic Shark Tours and Dyer Island Cruises hosts Marine Evenings.

Hoer pryse vir groen huise in vooruitsig

Hoer pryse vir groen huise in vooruitsig

Onafhanklike bronne vir energie en water gaan in die toekoms 'n groter rol speel in die bemarking van wooneiendom in SA.

Solidariteit Helpende Hand in Gansbaai

Solidariteit Helpende Hand in Gansbaai

Solidariteit Helpende Hand, wat ‘n tak in Gansbaai het, is ‘n nie-winsgewende organisasie (NWO).

Overberg Veiliger Paasfees op die R43 Bekendgestel

Overberg Veiliger Paasfees op die R43 Bekendg...

Burgemeester Nicolette Botha-Guthrie het op Woensdag, 19 Maart 2014, die Overberg Veiliger Paasfees-veldtog by die Wine Village in Sandbaai op die R43 bekendgestel.

LED Youth Conference a Success

LED Youth Conference a Success

The Local Economic Development (LED) youth conference that took place in Hawston on Wednesday, 19 March 2014, attracted about 500 young people from all over the Overstrand.