All Posts

Gansbaaier Hermanus se Hoofseun

Gansbaaier Hermanus se Hoofseun

André-Pierré Gouws, ‘n knap produk van Laerskool Gansbaai, is as 2014 se Hoofseun vir Hoërskool  Hermanus aangewys.

Fotografie opwinding

Fotografie opwinding

Gansbaai Fotografieklub bly steeds ‘n informele en gesellige klub waar die kundiges onder die lede hulle kennis as ‘n gratis leerskool aan lede bied.

Borskanker Bewusmakings pretstap

Borskanker Bewusmakings pretstap

Die Reik na Herstel Vrywilligers, Annaleen Genade en Andriette Bruwer, asook “Survivors” van Borskanker was oorweldig deur die goeie opkoms by die Borskanker Bewusmakings-pretstap, ten spyte van die reën wat hulle met hulle terugkeer...

5 uit 8 kuier saam

5 uit 8 kuier saam

Vyf susters uit ‘n gesin van agt kinders het onlangs gesellig in De Kelders saamgekuier. Van die oudste tot die jongste is hulle Pearlie (79), Ida (78), Doris (77), Sannie (72) en Paulina (64). 

In Memoriam Richard Tokkie Jacobs

In Memoriam Richard Tokkie Jacobs

Wyle Richard Jacobs, beter bekend as Tokkie, is op Dinsdag, 15 Oktober 2013 in die ouderdom van 70 jaar en enkele maande oorlede.

Fraternal se 1 dag Konferensie

Fraternal se 1 dag Konferensie

Die Ministers Fraternal van Gansbaai het ‘n suksesvolle Eendagkonferensie Gemeen-skapsontwikkelings-ontbyt op 19 Oktober aangebied wat positiewe gevolge vir Gansbaai se gemeenskap kan inhou.

Pienkdag vir Bietoubossers

Pienkdag vir Bietoubossers

Die Bietoubossers van die Bietoubos Damesklub van Perlemoenbaai en De Kelders se vorige byeenkoms was op Borskankermaand gefokus en die lede en gaste het pienk strikkies gedra en sommiges het sommer in pienk uitrustings opgedaag.

Les Underhill inspires action for Biodiversity

Les Underhill inspires action for Biodiversit...

Whale Coast Conservation, previously known as Overstrand Conservation Foundation (OCF), held its 11th AGM at their premises the ‘Green House’ in Vermont on Thursday, 17 October.

Ek koop n berg

Ek koop n berg

Dit is ‘n blinkhelder herfsdag. Die felle somerson het al sy kappie op en die effense luggie dra die inleidende note van winter met die strykstok  wat oor die seisoene-viool streel. 

Strandlopertjies vra hulp

Strandlopertjies vra hulp

Die Strandlopertjie Learning Centre, of te wel die bekende Strandlopertjies, is na hulp en ondersteuning op soek.

Vision and Mission

Vision and Mission

We are proud to announce that membership of the Gansbaai Business Chamber reached a record number of  64 members this year.

Academia Prestigeaand

Academia Prestigeaand

Ongesiens het die tyd ons van agteraf bekruip en was die vierde Prestigeaand op ons. Vanjaar se spoggeleentheid het weer top kandidate vereer en is daar heelwat spesiale pryse oorhandig.