All Posts

Boet se Baai se kabeljoue

Boet se Baai se kabeljoue

Juan van der Merwe met sy twee mooi kabeljoue (geskat op tussen 4 en 5 kilogram) wat hy vroeg Dinsdagoggend by Boet se Baai gevang het.

Family Church Valentines Saturday

Family Church Valentines Saturday

The Gansbaai Family Church is holding a fantastic Valentines Saturday  event. 

Vlamme rondom Gansbaai

Vlamme rondom Gansbaai

Die afgelope paar dae het inwoners van Gansbaai, Stanford en Baardskeerdersbos bekommerd na naderende vlamme en rookwolke op die horison gekyk. Veral by Baardskeerdersbos kon sake lelik verloop het. Overstrand Brandweer, waarby Gansbaai Brandweer ...

Pearly Beach Posbusse

Pearly Beach Posbusse

Inwoners (posbus-gebruikers) van Pearly Beach het die haglike toestande van die posbusse aldaar onder Gansbaai Courant se aandag gebring. “Ek sou verkies om my posbus in Gansbaai te hernu, maar nou word dit verbied,” het ‘n ontst...

Academia se Matriekuitslae van 2015

Academia se Matriekuitslae van 2015

Soos in verlede week se koerant berig was, is Academia se klas van 2015 se slaagpersentasie 88,5%.

Kovsies raap 2 Sharkies op

Kovsies raap 2 Sharkies op

Professor Jonathan Jansen, rektor van die Universiteit van die Vrystaat (Kovsies) het vanjaar weer eens die top room van Academia volle studiebeurse aangebied.

BARC se Groot Planne

BARC se Groot Planne

Naas vele bedankings aan getroue ondersteuners van BARC, is daar ook groot planne in die vooruitsig gestel. “Eerstens ‘n groot dankie aan die gemeenskap, besoekers ingesluit, vir donasies aan BARC se Tweedehandse Winkel,” sê A...

R&R Aluminium se nuwe Eienaars

R&R Aluminium se nuwe Eienaars

Die baie bekende glas- en aluminiumbesigheid van Raymond en Roza Rabe, R&R Aluminium in die Industriële gebied, het ná sowat 17 jaar van eienaars verwissel.

Nag van Gebed

Nag van Gebed

My ma het my leer bid.  Seker maar ‘n normale ding vir Ma’s om te doen, maar ek bedoel hier rérig bid,  nie net Liewe Jesus ek is klein nie, maar  bid om te verstaan waaroor dit gaan en hard te glo aan verhoring van ...

Terug skool toe, werk toe - net as die HERE saamgaan!

Terug skool toe, werk toe - net as die HERE s...

“Toe het die HERE gevra: “Moet Ek self saamgaan en vir jou vrede gee?”  Toe het Moses vir Hom gesê: “As U nie self saamgaan nie, moet U ons nie van hier af laat   wegtrek nie.” (Eks. 33:14,15)...

Nico Nel laat skaterlag tbv HaS

Nico Nel laat skaterlag tbv HaS

Herberg-aan-See Tehuis vir Bejaardes (HaS) het onlangs vir ‘n skaterlag-geleentheid in die Pretoriussaal gesorg met die doel om fondse in te samel.

Uitmergelende Trans Agulhas

Uitmergelende Trans Agulhas

Die pas-afgelope Trans Agulhas Rubberbootwedren van 26 en 27 Desember 2015, was weer eens met opwinding gevul.