All Posts

Singende afsluiting

Singende afsluiting

Gansbaai NG Kerkkoor het hul jaarafsluiting soos gewoonlik al singende en gevul met humor en gesellige samesyn afgesluit.

Birkenheaders prestige afsluiting

Birkenheaders prestige afsluiting

Die Birkenhead Boothengelklub het weer eens vir ‘n prestige jaarafsluiting gesorg.

DA Jaarafsluitingsfunksie

DA Jaarafsluitingsfunksie

Die plaaslike DA-tak (Wyk 2) het op 16 November ‘n takvergadering gehou, wat saamgeval het met hul jaarafsluitingsfunksie.

Beaumont se wyne

Beaumont se wyne

Gansbaai Wynproegilde se Erhardt Roothman, voorheen ‘n professionele kundige te Jonkheer Wynkelder, maar tans ‘n gewaardeerde lid van die klub, was verantwoordelik vir ‘n puik wynproe-aand in die Great White House, Kleinbaai. ...

Fotograwe gaan ook rus

Fotograwe gaan ook rus

Gansbaai Fotografieklub se fotograwe gaan ook rus, maar hopelik nie hulle kameras nie.

Kersmark om die draai

Kersmark om die draai

Die NG-gemeente van Gansbaai se jaarlikse Kersmark open op Donderdag, 10 Desember 2015 om 09:00 in die Pretoriussaal.

Silwerjare Kersete

Silwerjare Kersete

Dit was weer dié tyd van die jaar wat die NG Vrouediens se Uitreikaksie onder leiding van Elcine Hulme vir ‘n gesellige Kersete vir Silwerjare Dienssentrum en Oak Grove Nasorgsentrum gesorg het.

Ja! GOD is vir my!

Ja! GOD is vir my!

Een van die mooiste en troosvolste teksverse sal jy in Sefanja 3:17 kry: “Die HERE jou GOD is by jou, Hy, die krygsman wat red. Hy is vol vreugde oor jou, Hy is stil-tevrede in sy liefde. Hy jubel en juig oor jou.”...

Eerste ondervinding op ‘n amperbootjie

Eerste ondervinding op ‘n amperbootjie

Dis nie groot nuus dat die kabeljou nou loop en dat ‘n amperbootjie die antwoord is nie en ook die bedryf daarvan is nie meer vreemd nie.

Uitmergelende Perde-uithouwedren

Uitmergelende Perde-uithouwedren

Die gereelde perde-uithouwedrenne in Elim se omgewing is ‘n sport waarvan min in Gansbaai van gehoor word.